top of page

Juanita du Plessis, Franja du Plessis & Ruan Josh - Trapkap (Key: OR Gmaj)

SKU: AN-OR-NB-02061
$12.95Price

Title: Trapkap

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Juanita du Plessis, Franja du Plessis & Ruan Josh
Genre: South African; Country; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

Kom ons dans in die Bosveld dans in die reën

Kuier tot die son opkom

Maak dit ‘n een trapkap, ‘n twee trapkap

En op drie begin ons almal weer

Dis ‘n aand vir die manne, vriende en pelle

‘n Lekker branne loop nou mooi

In die middel van die grondpad dis waar ons vasvat

Maar iewers is daar iets wat kort

Dis ook ‘n aand vir die vroue en al die vriendinne

‘n Gin en tonic in die hand

Want die girls het die gees ja ons bring die fees

Wat sal ‘n a party sonder ons dan wees

Kom ons dans in die Bosveld, dans in die reën

Kuier tot die son opkom

Sing ‘n bietjie harder, kuier nog langer

Swaai die lywe om en om

As die nag lê en roep en ons moet groet

Dan vat ons nog ‘n laaste keer

Maak dit ‘n een trapkap, ‘n twee trapkap

En op drie begin ons almal weer

Daar’s niks wat ons jaag nie niks wat ons pla nie

So bring ‘n slukkie muskadel

Want hy’s soet op die tong ja ek sê jou jong

Speel dan nog ‘n lekker song

Kom ons dans in die Bosveld, dans in die reën

Kuier tot die son opkom

Sing ‘n bietjie harder, kuier nog langer

Swaai die lywe om en om

As die nag lê en roep en ons moet groet

Dan vat ons nog ‘n laaste keer

Maak dit ‘n een trapkap, ‘n twee trapkap

En op drie begin ons almal weer

Ja, maak dit ‘n een trapkap, ‘n twee trapkap

En op drie begin ons almal weer

TUSSENSPEL

Composer: FRANJA DU PLESSIS/JUANITA DU PLESSIS

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page