Juanita du Plessis from 'As Jy Sing' - Soentjie (Key: OR Emaj)
Title: Soentjie
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Juanita du Plessis from 'As Jy Sing'
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Movie, Musical & Soundtrack
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
More info: “As Jy Sing” (2013) is an Afrikaans film featuring some of the biggest names and biggest songs in Afrikaans music. The film stars Bobby van Jaarsveld, Bok van Blerk, Karlien van Jaarsveld, Robbie Wessels, Hanna Grobler, Leani Ekermans, Franja du Plessis and Georic Lomas.
Lyrics: Yes
Wo, wo-o-oh, wo-o-oh
Ek blaas 'n soentjie net vir jou, net vir jou
Kan hierdie saamwees tyd net 'n bietjie, bietjie langer wees
Hoekom vlieg al die ure saam met jou dan so gou verby, gou verby
Ek kan doen, doen, doen om jou nog 'n rukkie hier te hou
As jy wegstap kyk net gou
Ek sê wo-o-o-oh
Dis net vir jou
Wo-o-o-oh
Ek blaas 'n soentjie net vir jou
Wo-o-o-oh
Vang hom gou
Dis vir jou om in jou hart te hou
Jy moet weet jy vat 'n stukkie, stukkie van my hart
Dit sal 'n leegbly plek wees tot my arms joune vind, joune vind
Dis 'n dom, dom ding om jou hier te los
Ek stuur 'n briefie in die pos
Hoor jy my
Ek sê wo-o-o-oh
Dis net vir jou
Wo-o-o-oh
Ek blaas 'n soentjie net vir jou
Wo-o-o-oh
Vang hom gou
Dis vir jou om in jou hart te hou
As ek terugkom hoop ek jy hou steeds my asem in jou hande
As ek eendag weer hier voor jou staan kom ek my soentjie haal
Kyk my in my oë, sê jy sal my nooit vergeet nie
Vat dit saam, vat my hart saam
Ek sê wo-o-o-oh
Dis net vir jou
Wo-o-o-oh
Ek blaas 'n soentjie net vir jou
Wo-o-o-oh
Vang hom gou
Dis vir jou om in jou hart te hou
Wo-o-o-oh
Dis net vir jou
Wo-o-o-oh
Ek blaas 'n soentjie net vir jou
Wo-o-o-oh
Vang hom gou
Dis vir jou om in jou hart te hou
Wo-o-o-oh
Vang hom gou
Dis vir jou om in jou hart te hou
O-ho
Composer: JUANITA DU PLESSIS (JUANITA RECORDS)