Juanita du Plessis - Kyknet Country (Key: OR Amaj)
Title: Kyknet Country
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Juanita du Plessis
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Country
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
More info: Juanita du Plessis (gebore in Namibië) is een van Suid-Afrika se mees suksesvolle, populêre en geliefde sangers ooit. Sy het bekend geword na haar treffer "Ska-Rumba" in 2000. Haar albumverkope herskryf die Suid-Afrikaanse musiekrekordboeke. Elke noemenswaardige musiektoekenning is al aan haar toegeken.
Lyrics: Yes
Hoor hoe klop my hart hier binne my
Ek wens die tyd gaan nooit verby
Bring jou hoed en jou Cowboy boots
Ek vat jou weg vir 'n oomblik
Want ons sing bietjie, bietjie
Dans bietjie, bietjie
Kyk bietjie, bietjie country
Ja ons sing bietjie, bietjie
Dans bietjie, bietjie
Kyk bietjie, bietjie country
Vanaand is dit saam wees net ek en jy
Ek wens ons kon vir altyd hier bly
Gee my jou liefde
Gee my jou hart
Ek vat jou weg vir 'n oomblik
Want ons sing bietjie, bietjie
Dans bietjie, bietjie
Kyk bietjie, bietjie country
Ja ons sing bietjie, bietjie
Dans bietjie, bietjie
Kyk bietjie, bietjie country
Want ons sing bietjie, bietjie
Dans bietjie, bietjie
Kyk bietjie, bietjie country
Ja ons sing bietjie, bietjie
Dans bietjie, bietjie
Kyk bietjie, bietjie country
Ons sing bietjie, bietjie
Dans bietjie, bietjie
Kyk bietjie, bietjie country
Kyk net country
Ons kyk net country
Composer: RUDI CLAASE (JEWEL MUSIC/TOC)