top of page

Juanita du Plessis - Onthou My (Key: OR Bmaj - BV)

SKU: RI-OR-BV-01511
$12.95Price

Title: Onthou My

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Juanita du Plessis
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Bmaj
Backing vocals: Yes
More info: Juanita du Plessis (gebore in Namibië) is een van Suid-Afrika se mees suksesvolle, populêre en geliefde sangers ooit. Sy het bekend geword na haar treffer "Ska-Rumba" in 2000. Haar albumverkope herskryf die Suid-Afrikaanse musiekrekordboeke. Elke noemenswaardige musiektoekenning is al aan haar toegeken.
Lyrics: Yes

 

Onthou my

Onthou my naam

Onthou ons saamwees

En die plek waar ons staan

 

Onthou my

Onthou my hart

Onthou hierdie oomblik

Hierdie kruispad waarheen ek moet gaan

 

Sterre is helder

Maar sterre vergaan

Die son maak ons warm

Maar dit skuil voor die maan

Ons meer as die sterre wat die mense my maak

Daar is soveel meer dinge wat diep aan my raak

 

Onthou my

En hoor my hart as hy klop

En elke woord wat ek sê

Onthou my

Daar is geheime wat agter verhoë en gordyne lê

Verstaan my

En hoor my siel as ek vra dat jy herrinnering dra van my

En altyd my naam onthou

Want ek lief vir jou

Onthou my

 

Onthou my

Onthou my stem

Onthou ons drome

En die tyd is gewen

 

Onthou my

Onthou my oë

Onthou ek kyk vir jou

En hoe ek in jou glo

 

Sterre is helder

Maar sterre vergaan

Die son maak ons warm

Maar ek skuil voor die maan

O ek is meer as die ster wat die mense my maak

Daar is soveel meer dinge wat diep aan my raak

 

Onthou my

En hoor my hart as hy klop

En elke woord wat ek sê

Onthou my

Daar is geheime wat agter verhoë en gordyne lê

Verstaan my

En hoor my siel as ek vra dat jy herrinnering dra van my

En altyd my naam onthou

Want ek lief vir jou

Onthou my

 

Onthou my

Onthou my naam

Onthou my

Ek vat jou saam

 

Onthou my

En hoor my hart as hy klop

En elke woord wat ek sê

Onthou my

Daar is geheime wat agter verhoë en gordyne lê

Verstaan my

En hoor my siel as ek vra dat jy herrinnering dra van my

En altyd my naam onthou

Want ek lief vir jou

Onthou my

 

Composer: RUDI CLAASE (JEWEL MUSIC/TOC)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page