Juanita du Plessis - Opstaan (Key: OR Emaj)
Title: Opstaan
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Juanita du Plessis
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
Dis 'n stryd
Al die raaisels van die lewe in 'n weegskaal
Wat in my kop bly maal
Die verwyt
Oor elke fout wat ek gemaak het
Met elke seer
Het ek 'n lewensles geleer
Dis 'n keuse om aan te hou loop
Nooit te gaan lê nie
Want daar's altyd hoop
Maak nie saak hoe hard jy val nie
Dis hoeveel keer jy opstaan
Wat die lewe na jou toe gooi nie
Wat jy daarvan maak
Maak nie saak hoe diep die pyn nie
Tyd bring weer genesing
Solank jy nie moed verloor nie
En net weer probeer
En weer, en weer
Want dis hoeveel keer jy opstaan
Dis hoeveel keer jy opstaan
Om te vlug
Is net so goed ek vlug van my eie skaduwee
Dis by my elke tree
Ek het geleer
Om net my oë te hou op die horison se bult
Waar ek die son sal vind
Die wêreld sê jy's 'n mislukking
Maar ek sê, jy kan maar alles bring
Maak nie saak hoe hard jy val nie
Dis hoeveel keer jy opstaan
Wat die lewe na jou toe gooi nie
Wat jy daarvan maak
Maak nie saak hoe diep die pyn nie
Tyd bring weer genesing
Solank jy nie moed verloor nie
En net weer probeer
En weer, en weer
TUSSENSPEL
Maak nie saak hoe hard jy val nie
Dis hoeveel keer jy opstaan
Wat die lewe na jou toe gooi nie
Wat jy daarvan maak
Maak nie saak hoe diep die pyn nie
Tyd bring weer genesing
Solank jy nie moed verloor nie
En net weer probeer
En weer, en weer
Want dis hoeveel keer jy opstaan
Dis hoeveel keer jy opstaan
Composer: JUANITA DU PLESSIS (JUANITA RECORDS)