Juanita du Plessis - See Toe (Key: OR Dmaj)
Title: See Toe
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Juanita du Plessis
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Country; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Klim in, in, in vakansie het begin
Hey man dis die lewe die
Ons het lank gewag vir hierdie dag om aan te breek
Dit met ‘n kruisie afgetel elke week
Nou staan die kar gelaai en die koffee en broodjies mooi in gepak
Dis daai tyd van die jaar kry almal bymekaar
Klim in, in, in vakansie het begin
Ja, ons vat nou die pad, musiek lekker hard
Almal wil see toe gaan
Ons gaan ry, ry, ry by die platteland verby
Totdat waar die son wegraak, prettig raak, memories maak
Hey man dis die lewe die
Draai die vensters af dat die wind hier deur ons hare waai
Want ons hoor die branders net daar om die draai
Almal lag al hoe harder, sien al die blou see in die verte lê
O dit gaan lekker wees, rus vir my siel en gees
Klim in, in, in vakansie het begin
Ja, ons vat nou die pad, musiek lekker hard
Almal wil see toe gaan
Ons gaan ry, ry, ry by die platteland verby
Totdat waar die son wegraak, prettig raak, memories maak
Hey man dis die lewe die
Vakansie, na na na
Vakansie
Familietyd, die beste tyd van die jaar die
O see toe, na na na
See toe
Dis ons tyd om altyd te hou
Klim in, in, in vakansie het begin
Ja, ons vat nou die pad, musiek lekker hard
Almal wil see toe gaan
Ons gaan ry, ry, ry by die platteland verby
Totdat waar die son wegraak, prettig raak, memories maak
Klim in, in, in vakansie het begin
Ja, ons vat nou die pad, musiek lekker hard
Almal wil see toe gaan
Ons gaan ry, ry, ry by die platteland verby
Totdat waar die son weg raak, prettig raak, memories maak
Hey man dis die lewe die
Totdat waar die son wegraak, prettig raak, memories maak, rustig raak
Hey man dis die lewe die
Composer: F. DU PLESSIS/JERRY "WONDA" DUPLESSIS