top of page

Juanita du Plessis - Spreek Lewe (Key: OR Fmaj - BV)

SKU: CO-OR-BV-01706
$12.95Price

Title: Spreek Lewe

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Juanita du Plessis
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: Yes
More info: Juanita du Plessis (gebore in Namibië) is een van Suid-Afrika se mees suksesvolle, populêre en geliefde sangers ooit. Sy het bekend geword na haar treffer "Ska-Rumba" in 2000. Haar albumverkope herskryf die Suid-Afrikaanse musiekrekordboeke. Elke noemenswaardige musiektoekenning is al aan haar toegeken.
Lyrics: Yes

 

Ek spreek lewe, ek spreek lewe

Want elke woord uit my mond het krag

Deur die bloed van Jesus

Ek spreek lewe, ek spreek lewe

Omdat Hy in my is gee Hy my die mag

Deur die bloed van Jesus

 

Onder my voet sal die vyand se kop verbrysel

Sy woord is die waarheid daarom is daar geen twyfel

 

Deur Hom is ek bo ek is nie onder nie

Deur Hom is ek eerste en nie laaste nie

Want ek is die kop en nie die stert nie

Sy guns sal my volg waar daar spore lê deur Hom

Want dis wat Sy belofte sê

 

Ek spreek lewe, ek spreek lewe

My ingaan en my uitgaan sal Hy bewaar

Deur die bloed van Jesus

Ek spreek lewe, ek spreek lewe

Of ek sit of opstaan Hy is altyd daar

Deur die bloed van Jesus

 

Onder my voet sal die vyand se kop verbrysel

Sy woord is die waarheid daarom is daar geen twyfel

Deur Hom is ek bo ek is nie onder nie

Deur Hom is ek eerste en nie laaste nie

Want ek is die kop en nie die stert nie

Sy guns sal my volg waar daar spore lê deur Hom

Want dis wat Sy belofte sê

 

Ek spreek lewe, ek spreek lewe

Ek spreek lewe

Deur Hom

Deur Hom is ek bo ek is nie onder nie

Deur Hom is ek eerste en nie laaste nie

Want ek is die kop en nie die stert nie

Sy guns sal my volg waar daar spore lê deur Hom

Want dis wat Sy belofte sê

 

Sy guns sal my volg waar my spore lê

Want dis wat Sy belofte sê

 

Composer: JUANITA DU PLESSIS (JUANITA RECORDS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page