top of page
Juanita du Plessis - Tel My Op (Key: OR Dmin)

Juanita du Plessis - Tel My Op (Key: OR Dmin)

SKU: RI-OR-NB-03120
$12.95Price

Title: Tel My Op
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Juanita du Plessis
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmin
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Die lewe is soos 'n rondomtalie

Warrelwinde wat jou waai

Eers bo dan onder, in en uit

Ja, jy moet vashou om elke draai

 

Ons almal het iemand nodig, nodig

Wat kan help om bo te bly

En jy's net altyd naby, naby

Om die woema weer terug te kry

 

Oh-oh-o-o-o

Oh-oh-oh-o-o-o

Oh-oh-oh-o-o-o

Oh-oh-o-o

Oh-oh-o-o-o

Oh-oh-oh-o-o-o

Oh-oh-oh-o-o-o

Oh-oh-o-o

 

Tel my hart weer op

Tel my hart weer op

En as ek aanhou val en val

En draai en draai

Is dit jy wat my laat stop

Net soos ek dink ek is weer onder

T-t-t-t-tel jy my op

 

Met 'n soen op my wang en 'n stywe drukkie

Maak my tenk weer vol

En daai kyk in jou oe met die mooiste smile

Sit my wiele weer aan die rol

 

Ons almal het iemand nodig, nodig

Wat kan help om bo te bly

En jy's net altyd naby, naby

Om die woema weer terug te kry

 

Oh-oh-o-o-o

Oh-oh-oh-o-o-o

Oh-oh-oh-o-o-o

Oh-oh-o-o

Oh-oh-o-o-o

Oh-oh-oh-o-o-o

Oh-oh-oh-o-o-o

Oh-oh-o-o

 

Tel my hart weer op

Tel my hart weer op

En as ek aanhou val en val

En draai en draai

Is dit jy wat my laat stop

Net soos ek dink ek is weer onder

T-t-t-t-tel jy my op

 

Hou my vas, moet my nie los

Ek sal volg waar jy okal gaan

Wat jy gee, is wat ek wil he

 

Hou my vas, moet my nie los

Wat jy gee, is wat ek wil he

Wat ek wil he

(T-t-t-t-tel jy my op)

 

Jy tel my hart weer op

Tel my hart weer op

En as ek aanhou val en val

En draai en draai

Is dit jy wat my laat stop

Net soos ek dink ek is weer onder

T-t-t-t-tel jy my op

 

Composer: JUANITA DU PLESSIS (JUANITA RECORDS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page