top of page
Juanita du Plessis & Theuns Jordaan - Toeka Se Dae (Key: OR Dmaj)

Juanita du Plessis & Theuns Jordaan - Toeka Se Dae (Key: OR Dmaj)

SKU: CO-OR-NB-03117
$12.95Price

Title: Toeka Se Dae
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Juanita du Plessis & Theuns Jordaan
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Country; Folk; Duet
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Hoekom kyk jy vir my asof jy my vir jare al sien

Jare al sien

En hoekom praat jy met my asof jy my vir jare al ken

Jare al ken

 

Sekerlik sou ek tog onthou het

Die herinneringe wat ons twee gebou het

 

Van toeka se dae af

Jy is altyd in die eerste ry

Waar jy wag vir my

Van toeka se dae af

Ek sien die drome in jou oë

Soos jy sing saam met my

Van toeka se dae af

 

Hoekom glo jy in my asof jy hierdie hart in jou dra

Diep in jou dra

En hoekom tel jy my op as ek val asof niks jou kan keer nie

Niks jou kan keer nie

 

Sekerlik sou ek tog onthou het

Die herinneringe wat ons twee gebou het

 

Van toeka se dae af

Jy is altyd in die eerste ry

Waar jy wag vir my

Van toeka se dae af

Ek sien die drome in jou oë

Soos jy sing saam met my

Van toeka se dae af

 

Almal soek iemand

Om te glo in hul drome

Almal soek iemand

Om voor te sing

 

Van toeka se dae af

Jy is altyd in die eerste ry

Waar jy wag vir my

Van toeka se dae af

Ek sien die drome in jou oë

Soos jy sing saam met my

Van toeka se dae af

Jy is altyd in die eerste ry

Waar jy wag vir my

Van toeka se dae af

Ek sien die drome in jou oë

Soos jy sing saam met my

Van toeka se dae af

Van toeka se dae af

 

Composer: RIANA NEL (OXINITY MUSIC PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page