top of page

Juanita du Plessis - Wees Lig (Key: OR Dmaj - BV)

SKU: CO-OR-BV-01774
$12.95Price

Title: Wees Lig

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Juanita du Plessis
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj 
Backing vocals: Yes
More info: Juanita du Plessis (gebore in Namibië) is een van Suid-Afrika se mees suksesvolle, populêre en geliefde sangers ooit. Sy het bekend geword na haar treffer "Ska-Rumba" in 2000. Haar albumverkope herskryf die Suid-Afrikaanse musiekrekordboeke. Elke noemenswaardige musiektoekenning is al aan haar toegeken.
Lyrics: Yes

 

Lig, wees lig wat in die donker skyn

Lig, laat die duisternis verdwyn

Wees lig, soos ‘n lamp wat lig vir ander gee

Lig, wees lig, elke tree

 

Jou oë is die venster om die vuur te wys wat binne jou brand

Jou lewe is die padkaart wat die weg wys na die beloofde land

Jou hande wys sy liefde wat gebrokenis met troos ontvou

Jou voete los die spore van die waarheid vir almal agter jou

 

Wie sal Hy kan stuur om Sy lig te wees

Wie’s bereid om sout vir die wêreld te wees

Dis ek en jy

 

Wees lig, wees lig wat in die donker skyn

Lig, laat die duisternis verdwyn

Wees lig, soos ‘n lamp wat lig vir ander gee

Lig, wees lig, elke tree

 

Sonder woorde kan jy die Bybel vir die wêreld wees

In hoe jy lewe lê die verhaal wat ander tussen die lyne lees

Wat doen jy vandag om jou naaste in liefde te dien

Wat doen jy vandag sodat almal Jesus in jou oë kan sien

 

Sal Hy jou kan stuur om Sy lig te wees

Is jy bereid om sout vir die wêreld te wees

Staan op en kom

 

Wees lig, wees lig wat in die donker skyn

Lig, laat die duisternis verdwyn

Wees lig, soos ‘n lamp wat lig vir ander gee

Lig, wees lig, elke tree

 

Wees lig, wees ‘n lig wat in die donker skyn

Lig, laat die duisternis verdwyn

Wees lig, soos ‘n lamp wat lig vir ander gee

Lig, wees lig, elke tree

Lig, wees lig, elke tree

 

Composer: JUANITA DU PLESSIS (JUANITA RECORDS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page