top of page
Julia Mann - Al Die Veld Is Vrolik (Key: OR Fmaj)

Julia Mann - Al Die Veld Is Vrolik (Key: OR Fmaj)

SKU: JU-OR-NB-02938
$12.95Price

Title: Al Die Veld Is Vrolik
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Julia Mann
Genre: South African; Folk & Folk Rock; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 1960s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Al die veld is vrolik

Al die voëltjies sing

Al die kriekies kriek daarbuit'

Elke sprinkaan spring

Al die koggelmandertjies

Kom om fees te vier

Hier galop 'n goggatjie

Daarso dans 'n mier

 

TUSSENSPEL

 

En nou gaan die kinders draai, en vrolik wees

 

Kom Sus, gee handjie

Almal moet draai

Boet gee ook handjie

Nou gaan ons swaai

Dis tog so prettig

Wie dans met my?

Al in die rondte, vrolik en bly!

 

TUSSENSPEL

 

Al die veld is vrolik

Al die voëltjies sing

Al die kriekies kriek daarbuit'

Elke sprinkaan spring

Al die koggelmandertjies

Kom om fees te vier

Vrolik is die wêreld hier

Vrolik veld en vlei

 

Al in die rondte, vrolik en bly!

 

Composer: C. LOUIS LEIPOLDT/J. WEBER

 

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page