Riana Nel - Jy Was Daar (Key: OR Dmaj - BV)
Title: Jy Was Daar
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Riana Nel
Genre: South African; Pop; Special Occasion; Country
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: Yes
More info: Riana Nel was born in Namibia. She is a South African singer/songwriter. Her songs have been described as including elements of "Pop & Country". She had firmly placed her roots in Gospel music on release of the albums; "Oopmond", "The Cure", "Someone With Skin" and won may awards including the "Crescendo award" in 2000. Her albums continue to top South African Music charts.
Lyrics: Yes
Jy weet dis net wanneer dit saakmaak
Wat jy aan my raak
Jy weet jou arms laat my luister
Waar jy langs my slaap
Ek hoop jy weet jy is my einde
En jy sal altyd wees
En vlees en gees tot die dag van my dood
Jy was daar toe die son uitkom
En ek my hart aan jou belowe
Jy was daar
Toe ons mekaar 'n duisend jaar beloof
En ek weet saam met jou alleen
Is wat ons het net genade
Jy was daar
Toe ons mekaar 'n duisend jaar beloof
Jy was daar
Jy's waar my hart behoort
Jy sê dis hoe ons dit kan heelmaak
As ons net aanhou praat
En as jou praat nie meer genoeg is
Nie te onthou wat was
Jy sê ek weet ek is jou einde
En ek sal altyd wees
En vlees en gees tot die dag van jou dood
Jy was daar toe die son uitkom
En ek my hart aan jou belowe
Jy was daar
Toe ons mekaar 'n duisend jaar beloof
En ek weet saam met jou alleen
Is wat ons het net genade
Jy was daar
Toe ons mekaar 'n duisend jaar beloof
Jy was daar
Jy's waar my hart
Weer asemhaal
Vir die eerste maal in jare
Net aan jou
Pleit ek trou
Jy was daar toe die son uitkom
En ek my hart aan jou belowe
Jy was daar
Toe ons mekaar 'n duisend jaar beloof
En ek weet saam met jou alleen
Is wat ons het net genade
Jy was daar
Toe ons mekaar 'n duisend jaar beloof
Jy was daar
Jy's waar my hart behoort
Jy was daar
Jy's waar my hart behoort
Composer: RIANA NEL (COLESKE ARTISTS (PTY) LTD)