Juanita du Plessis - Kaalvoetkind (Key: OR Amaj - BV)
Title: Kaalvoetkind
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Juanita du Plessis
Genre: South African; Pop, Pop Rock & Dance
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Amaj
Backing vocals: Yes
More info: Juanita du Plessis (gebore in Namibië) is een van Suid-Afrika se mees suksesvolle, populêre en geliefde sangers ooit. Sy het bekend geword na haar treffer "Ska-Rumba" in 2000.
Lyrics: Yes
Gee my 'n bietjie meer son 'n bietjie meer see
Tone in die sand elke tree
'n Kaalvoetkind sal ek altyd bly
Sluit die deur ons vat die pad
Want die bosveldstilte roep my hart
Ja 'n kaalvoetkind sal ek altyd bly
As die stad se liggies dof raak
Is dit die sekelmaan wat my steeds bekoor
As die geraas vir my te veel raak
Wil ek vlug tot daar waar ek myself verloor
Gee my 'n bietjie meer son 'n bietjie meer see
Tone in die sand elke tree
'n Kaalvoetkind sal ek altyd bly
Sluit die deur ons vat die pad
Want die bosveldstilte roep my hart
Ja 'n kaalvoetkind sal ek altyd bly
Sal ek altyd bly
TUSSENSPEL
Hier's ek gebore
Hier wil ek sterwe
Met die bloulug Afrika asem in my
Dit wat my hart vra
Lê hier gebêre
In die vlaktes raak die kind in my weer vry
Gee my 'n bietjie meer son 'n bietjie meer see
Tone in die sand elke tree
'n Kaalvoetkind sal ek altyd bly
Sluit die deur ons vat die pad
Want die bosveldstilte roep my hart
Ja 'n kaalvoetkind sal ek altyd bly
As die wiele draai
Klim ek op gaan saam
Want bymekaar is ons nooit alleen
Elke saamwees oomblik koester ek
Wat ons dans, ons dans in die reën
Gee my 'n bietjie meer son 'n bietjie meer see
Tone in die sand elke tree
'n Kaalvoetkind sal ek altyd bly
Sluit die deur ons vat die pad
Want die bosveldstilte roep my hart
Ja 'n kaalvoetkind sal ek altyd bly
Gee my 'n bietjie meer son 'n bietjie meer see
Tone in die sand elke tree
'n Kaalvoetkind sal ek altyd bly
Sluit die deur ons vat die pad
Want die bosveldstilte roep my hart
Ja 'n kaalvoetkind sal ek altyd
'n Kaalvoetkind sal ek altyd
'n Kaalvoetkind sal ek altyd bly
Sal ek altyd bly
Composer: J. DU PLESSIS/R. DU PLESSIS/F. DU PLESSIS (JUANITA RECORDS PUBLISHING)