Karen Zoid - Afrikaners Is Plesierig (Key: OR Gmaj)
Title: Afrikaners Is Plesierig
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Karen Zoid
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Rock & Soft Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
I’d like to introduce myself
Johanna Ertjekollo
And this is the alternative to was so saf ‘n molo
Haai jy, loop verby dis mos dekadent
Peace brother give me five
Of suig jou pepperment
Jy’s cool jy spoel jou mond met Aquafresh
En leer mos al van hip-hop in jou ma se crèche
Ja ,this is alternative but were not primitive
Some het nog hare op hul lyf
But we’ll just like to live
In peace ekskuus
Mevrou wat gaan nou aan
Ek wil net weet of is die internet dan nou te blaam
Oeps, jou naam
Jou naam
I understand Madame
Ek ken mevrou
Jy’s een van daais
Jy is so bietjie skaam
Afrikaners is plesierig
Dit kan jy my glo
Hulle hou van partytjie
En dan maak hulle so
En dan maak hulle so
Baby’s jy nog lief vir my
Baby’s jy nog lief vir my
Baby’s jy nog lief vir my
Ek gaan iemand anders kry
Luister hier jou yuppie-scum
Jou preconceived millennium man
Ek maak jou kwaad want ek weet ek kan
Gee my nog ‘n vatlap government plan
En die bedelaar staan met sy uitsteekhand
En vra my vir net nog twee rand
Mense vrek oor die hele land
En die res lê op Clifton se stand
En die music is vinnig
En ek raak opgespsyche
If you don’t like it
Why don’t you take a hike
Almal is anders sê maar wat jou pla
Hou net op om vra te vra
Afrikaners is plesierig
Dit kan jy my glo
Hulle hou van partytjie
En dan maak hulle so
En dan maak hulle so
Baby’s jy nog lief vir my
Baby’s jy nog lief vir my
Baby’s jy nog lief vir my
Ek gaan iemand anders vry
I’d like to excuse myself
Hul sit honde op mense
Ek gaan liewer skape tel op Radio Sonder Grense
Ja, jy fix my krieket en miskien my rugby
Bobby Skinstad hoe’s daai been
Ek kyk nie Currie Cup nie
Jy’s koel, jy voel ‘n veer vir global warming
Betogers moet iets anders doen
Pamflette lees is boring
Alles is affirmative
Al is jou baas verwant
Kant sou ook geen kant kon kies
So swot maar wyl jy kan
Die bank, die bank vra te veel rente
Ek speel eerder pinball met my 50 sente
Ek het nie pms nie ek’s net ‘n natural bitch
I like to play my guitar but I don’t have perfect pitch
Afrikaners is plesierig
Dit kan jy my glo
Hulle hou van partytjie
En dan maak hulle so
En dan maak hulle so
Baby’s jy nog lief vir my
Baby’s jy nog lief vir my
Baby’s jy nog lief vir my
Ek gaan iemand anders vry
Composer: KAREN ZOID (SAMRO)