top of page

Karlien van Jaarsveld - Woorde (Key: OR Ebmaj)

SKU: RI-OR-NB-02724
$12.95Price

Title: Woorde
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Karlien van Jaarsveld
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Ebmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Jy praat nie meer met my nie

Ek weet nie of jy al my briewe kry nie

Maar een ding wat ek weet is dis nie jy nie

Waar het als verkeerd gegaan

 

Ek weet nie hoe jy voel nie

En wat jy met die stilte nou bedoel nie

Ek voel nie meer jou liefde oor my spoel nie

Waar het als verkeerd gegaan

 

Hoekom moet die woorde opraak

Wat jy vir mekaar wou sê

Maak nie saak

Dinge wat jy altyd wou weet

Moet jy skielik vergeet

Maar jy bly nogsteeds aanhou wonder oor die antwoorde

Jy, mis die kere wat jy kon sê

Luister na mekaar en 'n rede wou hê

Waar het ons verkeerd gegaan

Sou jy ooit verstaan

Sonder woorde

 

Ek ken nie daardie oë nie

Jou kyke van tevore lyk nie so nie

My hart besef nou iets wat hy nie glo nie

Waar het als verkeerd gegaan

 

Hoekom moet die woorde opraak

Wat jy vir mekaar wou sê

Maak nie saak

Dinge wat jy altyd wou weet

Moet jy skielik vergeet

Maar jy bly nogsteeds aanhou wonder oor die antwoorde

Jy, mis die kere wat jy kon sê

Luister na mekaar en 'n rede wou hê

Waar het ons verkeerd gegaan

Sou jy ooit verstaan

Sonder woorde

 

Praat met my

En sê vir my

Wat ek moet doen

En wys vir my

Ons kan nie

En ons moenie ophou

Dit wat ons twee het is sterk

Dit wat ons twee het kan werk

Met woorde

 

Hoekom moet die woorde opraak

Wat jy vir mekaar wou sê

Maak nie saak

Dinge wat jy altyd wou weet

Moet jy skielik vergeet

Maar jy bly nogsteeds aanhou wonder oor die antwoorde

Jy, mis die kere wat jy kon sê

Luister na mekaar en 'n rede wou hê

Waar het ons verkeerd gegaan

Sou jy ooit verstaan

Sonder woorde

Sonder woorde

Sonder woorde

 

Composer: JOHAN OBERHOLZER (UNIVERSAL MUSIC PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page