top of page

Bok van Blerk - Katie (Key: OR Emaj)

SKU: AN-OR-NB-00532
$12.95Price

Title: Katie

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Bok van Blerk
Genre: South African; Pop
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
More info: Bok van Blerk is gebore op 30 Maart 1978, en het in Pretoria grootgeword. In 2006 het Bok sy eerste album, Jy Praat Nog Steeds My Taal vrygestel. In 2007 wen hy drie Tempo-toekennings, vyf Vonk-toekennings en die video van De la Rey wen die MK Musiekvideo van die Jaar-prys.
Lyrics: Yes

 

Almal bid vir vrede

Almal soek net geld

Elke politician op sy eie mission

Verbeel hom hy is nou my held

Nou wil hy my hand skud

Nou wil hy die baba soen

Nou gat hy alles mooi regmaak

Nou weet hy wat hy moet doen

 

O Katie…

O Katie…

Katie ek het jou lief

‘n Rondloophond, loop heelnag rond

Katie moenie bytie asseblief

 

Wat weet ek vannie waarheid

Hulle sê dis ‘n ding wat wyk

As jy die aarde vannie maan af bekyk

Waar le die noord of die suid

 

Assie hemel oppie water lê

Swemmie wolke soos vis innie vlei

‘n Vis kan jy vang

Ma jou hart sal verlang

Wat mooi is glip vinnig verby

 

O Katie…

O Katie…

Katie ek het jou lief

‘n Rondloophond, loop heelnag rond

Katie moenie bytie asseblief

 

Daar is soekers na die hemel

Gatlekkers van die profete

Bid vir nice times oppie aarde

Sonner ‘n gewete

 

Elke springkaan en elke padda

Waar gat hulle heen

Elke voël elke vark

Op soek na die Ark

More gaan’it sweerlik reën

 

O Katie…

O Katie…

Katie ek het jou lief

‘n Rondloophond, loop heelnag rond

Katie moenie bytie asseblief

 

O Katie…

O Katie…

Katie ek het jou lief

‘n Rondloophond, loop heelnag rond

Katie moenie bytie asseblief

 

O Katie…

O Katie…

Katie ek het jou lief

‘n Rondloophond, loop heelnag rond

Katie moenie bytie asseblief

 

Ag sies man, jou lekker ding

 

Composer: DAVID KRAMER (BLIK MUSIC PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page