Kersfees vir Kinders - Kom Kinders Besing (Key: OR Abmaj)
Title: Kom Kinders Besing (Liedboek 349)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Kersfees vir Kinders
Genre: South African; Christmas; Inspirational, Christian & Gospel; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: OR Abmaj
Backing vocals: No
More info: Liedboek 349
Lyrics: Yes
Kom kinders besing met ‘n vrolike stem
Die wonder van God in die stad Betlehem
Want daar is die Heiland gebore die nag
Die hoop van die wêreld deur eeue verwag
Geringe klein dorpie in duister gehul
‘n Heilswoord is deur die geboorte vervul
Die lig van die wêreld die God`like kind
Is Jesus in wie ons die saligheid vind
In need’rige krip was sy bedjie berei
Die Kind wat die harte van almal verbly
Omhoog uit die hemel sing engele eer
Die herders en wyses kom kniel voor Hom neer
Ons bring soos die herders en engele weer
Aan Hom alle hulde ons Heiland en Heer
Verlos van die sonde besing ons tesaam
Die roem en die eer van sy heerlike Naam
Die roem en die eer van sy heerlike Naam
Composer: TRADITIONAL