Kevin Leo - Genade Onbeskryflik Groot, Ek Is Bevry (Key: OR Gmaj)
Title: Genade Onbeskryflik Groot, Ek Is Bevry (Amazing Grace, My Chains Are Gone - Chris Tomlin Cover)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Kevin Leo
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Genade onbeskryflik groot
Het u aan my bewys
Verlore mens, 'n wegloopkind
Weer in die Vaderhuis
Ek is die naam van kind nie werd
Wou self my sake reël
My lewe, kanse, tyd en geld
Is nutteloos verspeel
Ek is bevry, niks bind my nie
My God, my Redder vir ewig Heer
Oorvloedig is U guns oor my
Genade groot, my God by my
Verseker is U goedheid Heer
U Woord bevestig ook
U is my skild en my verweer
U is oneindig groot
Ek is bevry, niks bind my nie
My God, my Redder vir ewig Heer
Oorvloedig is U guns oor my
Genade groot, my God by my
Ek is bevry, niks bind my nie
My God, my Redder vir ewig Heer
Oorvloedig is U guns oor my
Genade groot, my God by my
Soos sneeu sal alles hier verdwyn
Die son, die maan die wind
Maar God U ken my by die naam
En beloof ek bly U kind
En beloof ek bly U kind
Ek beloof ek bly U knd
Composer: A.P. VAN DER COLF/CHRIS TOMLIN/E. DURR/K.A. LEO/LOUIE GIGLIE/TRADITIONAL