Marlouise Venter from 'Liefling' - Kinders Van Die Wind (Key: OR Gmaj)
Title: Kinders Van Die Wind
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Marlouise Venter from “Liefling: Die Movie”
Genre: South African; Folk; Movie, Musical & Soundtrack
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
More info: Liefling: Die Movie, vrygestel op 19 November 2010, is 'n grootskerm Afrikaanse musiekblyspel (musical) rolprent. Bobby van Jaarsveld en Lika Berning vertolk die hoofrolle en Brian Webber is die regisseur. Hierdie weergawe kom voor op die album se klankbaan (soundtrack).
Lyrics: Yes
Ek ken 'n ou, ou liedjie
Van lewenswel en weë
Van lank vergane skepe in
Die kelders van die see
Die woorde is vergete
En tog die deuntjie draal
Soos vaag bekende grepies in
'n Baie ou verhaal
Van swerwers sonder rigting
Van soekers wat nooit vind
En eindelik was almal maar
Kinders van die wind
Gesigte drome name
Is deur die wind verwaai
En waarheen daardie woorde is
Sou net 'n kind wou raai
Swerwers sonder rigting
Soekers wat nooit vind
En eindelik was almal maar
Net kinders van die wind
Net kinders van die wind
Composer: KOOS DU PLESSIS (INCLINE HOUSE)