top of page

Bok van Blerk - Kleindorpie Gevoel (Key: OR Amaj)

SKU: CO-OR-NB-00533
$12.95Price

Title: Kleindorpie Gevoel

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Bok van Blerk
Genre: South African; Pop
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
More info: Bok van Blerk is gebore op 30 Maart 1978, en het in Pretoria grootgeword. In 2006 het Bok sy eerste album, Jy Praat Nog Steeds My Taal vrygestel. Hierdie liedjie kom voor op sy album, Steek Die Vure Aan.
Lyrics: Yes

 

Na-na, na-na-na-na

Na-na-na-na-na

Na-na-na-na-na

 

Dis net toe jy verbystap

Dat jy vir my weer terugvat

Na iewers langs 'n stofpad

Na 'n plekkie waar Katrientjie my nog vashou

En ek sien haar in jou

 

Sy kan langarm en two-step

Haar bobotie is 'n wenresep

Sy kan raakvat met 'n kleilat

In 'n rokkie lyk sy uitgevat

Maar in 'n jean, lyk sy beter

Soos Katrientjie

Weet ek verseker

 

Jy gee my daai klein, klein dorpie gevoel

Jy wat als opreg bedoel

Jy wat jou hart by my uitspoel

Jy gee my daai klein, klein dorpie gevoel

Jy wat als van my af weet

Ek sal nooit daai kyk vergeet

 

Na-na, Na-na-na-na

Na-na-na-na-na

Na-na-na-na-na...

 

Ek vat toe weer die langpad

En groet vir eers die groot stad

Met die N1 deur die Klein-Karoo

Begin my kop te twyfel, maar my hart

Bly net aanhou glo

 

En die hoofstraat ry tot voor jou stoep

En ek verloor weer al my moed

En jy wat nog dieselfde lyk

Laat my weer hoop dat jy vir my sal kyk

Maar ek kan jou verseker

Dat jy Katrientjie

Verdien dalk beter

 

Jy gee my daai klein, klein dorpie gevoel

Jy wat als opreg bedoel

Jy wat jou hart by my uitspoel

Jy gee my daai klein, klein dorpie gevoel

Jy wat als van my af weet

Ek sal nooit daai kyk vergeet

 

En as ek jou nou los

Sal jy in daai klein dorpie bly

'n Perfekte droom vir my

En as ek eerder wegstap

Weet ek dat jy met daai gevoel

My altyd hierheen terug kan lei

 

Daai klein, klein dorpie gevoel

Jy wat als opreg bedoel

Jy wat jou hart by my uitspoel

Jy gee my daai klein, klein dorpie gevoel

Jy wat als van my af weet

Ek sal nooit daai kyk vergeet

 

Jy gee my daai klein, klein dorpie gevoel

Jy wat als opreg bedoel

Jy wat jou hart by my uitspoel

Jy gee my daai klein, klein dorpie gevoel

Jy wat als van my af weet

Ek sal nooit daai kyk vergeet

Klein dorpie gevoel

 

Composer: JOHAN VORSTER/BOK VAN BLERK/HANNA GROBLER (JOHAN VORSTER SONGS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page