Adam - Kleurvol (Key: OR Amaj)
Title: Kleurvol
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Adam
Genre: Pop; South African; Group
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
More info: Adam is a band from South Africa comprising of Hugo Ludik, Christoff de Beer and Kyle Grant.
Lyrics: Yes
Met 'n verfkwas in jou hand
Vang jou stilte my onkant
Soos jy skilder oor my frons
Met 'n beeld wat sê
Jy of ek, maar ons
Groen is
Die lewe in jou glimlag
Die kleur in my blou Maandag
Wat deur my swart venster roep
Kom speel nou hier buite
Want daar was dae van donker
Maar die omgee vir mekaar
Het die sonlig deur laat breek
Nooit ooit weer die koue
Want daar's nou dae van deernis
Waar met glimlag en kitaar
Ek kan sing ek's vrygevang
My hart pas in joune
Rooi is die passie in jou woorde
Wat grys was van tevore
Tot ons weer saam opkyk
Hoe, net hoe die reënboog lyk
Groen is
Die lewe in jou glimlag
Die kleur in my blou Maandag
Wat deur my swart venster roep
Kom speel nou hier buite
Want daar was dae van donker
Maar die omgee vir mekaar
Het die sonlig deur laat breek
Nooit ooit weer die koue
Want daar's nou dae van deernis
Waar met glimlag en kitaar
Ek kan sing ek's vrygevang
My hart pas in joune
Want daar was dae van donker
Maar die omgee vir mekaar
Het die sonlig deur laat breek
Nooit ooit weer die koue
Want daar's nou dae van deernis
Waar met glimlag en kitaar
Ek kan sing ek's vrygevang
My hart pas in joune
Composer: HUGO LUDIK/WILLIE VAN DER MERWE/JOHAN STRYDOM (OXYNITY MUSIC PUBLISHING)