top of page

Anders - Knysna (Key: OR Ebmaj)

SKU: CO-OR-NB-00126
$12.95Price

Title: Knysna

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Anders

Genre: South African; Pop; Folk; Movie, Musical & Soundtrack

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Ebmaj

Backing vocals: No

More info: 'Anders'  is ʻn Afrikaanse pop/country- duo. Hulle geestelike debuutalbum, Dink Leef Klink is gevolg deur 'n romantiese album, Liefdesverhale. Albei albums het Ghoema-benoemings ingepalm. Hulle het die temaliedjie Knysna vir die gelyknamige rolprent geskryf.

Lyrics: Yes

 

Kyk die see wat voor jou strek

En die reën wat al ons foute vlek

Wie gee om waar ons vandaan af kom

 

Die golwe slaan, die golwe brand

En sand glip deur jou bruingebrande hand

Met al die skoonheid om jou kyk jy net na my

Knysna roep na my

 

Wo-oh-oh

Ek soek na jou

Ek wil jou in my arms hou

Wo-oh-oh

Ek weet dit nou

Ek was nog altyd lief vir jou

 

Jy laat my dink aan sand en see

Jy ruik soos branders en die Knysna meer

Jou glimlag is so helder soos die son

 

Ja, my verlede lyk maar sleg

Maar ek weet dat ons dit uit kan werk

Dit sal alles werk kies net vir jou en my

Knysna roep na my

 

Wo-oh-oh

Ek soek na jou

Ek wil jou in my arms hou

Wo-oh-oh

Ek weet dit nou

Ek was nog altyd lief vir jou

 

Wo-oh-oh

Ek soek na jou

Ek wil jou in my arms hou

Wo-oh-oh

Ek weet dit nou

Ek was nog altyd lief vir jou

 

Jy's my grootste geheim

Maar ek wil naam net uitbasiun

Sou alles opgee vir jou

Wo-oh-oh

 

Wo-oh-oh

Ek soek na jou

Ek wil jou in my arms hou

Wo-oh-oh

Ek weet dit nou

Ek was nog altyd lief vir jou

 

Wo-oh-oh

Ek soek na jou

Ek wil jou in my arms hou

Wo-oh-oh

Ek weet dit nou

Ek was nog altyd lief vir jou

Ek was nog altyd lief vir jou

 

Composer: WYNAND & LINDI DELPORT (SELECT MUSIC PUBLISHERS)

 

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page