Bok van Blerk - Koue Voete En Warm Liefde (Key: OR Ebmaj)
Title: Koue Voete En Warm Liefde
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Bok van Blerk
Genre: South African; Pop
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Ebmaj
Backing vocals: No
More info: Bok van Blerk is gebore op 30 Maart 1978, en het in Pretoria grootgeword. In 2006 het Bok sy eerste album, Jy Praat Nog Steeds My Taal vrygestel. Hierdie liedjie kom voor op sy album, Steek Die Vure Aan.
Lyrics: Yes
Hey, Willemiena kan jou voete dans
Ek onthou nog hoe jy met engele kon praat
Laat in die aand
Hey Willemiena is jou wêreld blou
Ek onthou nog hoe ek alles kon blameer op jou
My grootste fout
Ek onthou nog hoe jy die komberse steel
Op 'n wintersnag ja, dit was te veel vir my, vir my
Met jou koue voete langs my warm lyf
Ons kon die huis se mure teen die dak uitdryf net jy, dis net jy
Maar koue voete maak warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my
Hey Willemiena hoor jy soek nou werk
Jy verkoop koeksisters by die kerk
Ek weet dis die moeite werd
Sê my Willemiena dink jy ons sou werk
Of is jou wil net te sterk vir my, ons kon stry
Ek onthou nog hoe jy die komberse steel
Op 'n wintersnag ja, dit was te veel vir my, vir my
Met jou koue voete langs my warm lyf
Ons kon die huis se mure teen die dak uitdryf net jy, dis net jy
Maar koue voete maak warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my
Ja, koue hande kweek warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my
TUSSENSPEL
Ek onthou nog hoe jy die komberse steel
Op 'n wintersnag ja, dit was te veel vir my, vir my
Met jou koue voete langs my warm lyf
Ons kon die huis se mure teen die dak uitdryf net jy, dis net jy
Maar koue voete maak warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my
Ja, koue hande kweek warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my
Maar koue voete maak warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my
Ja, koue hande kweek warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my
Composer: CHRISTOPH KOTZE (COLESKE ARTISTS)