top of page
Kurt Darren - Af En Af (Key: OR Amaj)

Kurt Darren - Af En Af (Key: OR Amaj)

SKU: FR-OR-NB-02278
$12.95Price

Title: Af En Af

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Kurt Darren
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

Oesters, champagne

Kerse op die kantlyn

Vyf-en-twintig rose om die rooiwyn

Loftus Versveld was nog nooit so lekker soos nou nie

Net jy en ek, die wagte by die hek

Ek moes nou wraggies elke liewe toutjie trek

Om hierdie aand te reël

Maar niks is ooit te veel vir jou nie

En nou begin die aksie liefie

Af, af, af en af gaan al die ligte in die nag, nag, nag

En sag speel daardie liedjie wat ons altwee like

Al ken ons nie woorde nie net oh-oh-oh-weh-oh, weh-oh

Op, op, op en op gaan temperature in my kop, kop, kop

Moenie stop met al jou liefde

Dis ‘n lekker-lekker lawwe

Skop-hom-tussen-deur-die-pale

Aand

Ek het jou nou verras

Toe jy jou oë sit op daai mooi ring in die glas

En as ek kyk na hoe jou oë oplig

Dan voel ek heel verlig in my hart

Jy soen my weer

En as ek iets wil sê soen jy my nog ‘n keer

En fluister saggies ja, in my linkeroor

Dit maak my weer van voor af verlief

Want nou begin die aksie liefie

Af, af, af en af gaan al die ligte in die nag, nag, nag

En sag speel daardie liedjie wat ons altwee like

Al ken ons nie woorde nie net oh-oh-oh-weh-oh, weh-oh

Op, op, op en op gaan temperature in my kop, kop, kop

Moenie stop met al jou liefde

Dis ‘n lekker-lekker lawwe

Skop-hom-tussen-deur-die-pale

Aand

Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lig op

Ons klink ‘n glasie en ek hou jou lippe dop

Dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou

Composer: JOHAN OBERHOLZER (UNIVERSAL MSC PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page