top of page
Kurt Darren - Die Beste Medisyne (Key: OR Cmaj - BV)

Kurt Darren - Die Beste Medisyne (Key: OR Cmaj - BV)

SKU: CO-OR-BV-02263
$12.95Price

Title: Die Beste Medisyne

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Kurt Darren
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes

 

Ek plak vir jou 'n pleister op

'n Pleister om die seer te stop

Dis die beste medisyne

Die beste medisyne

 

'n Koue lappie op jou kop

'n Lappie om die koors te stop

Dis die beste medisyne

Die beste medisyne

 

Is jou hart weer seer het dit weer gebeur

Asem in en uit doen dit weer 'n keer

Is jou bloeddruk op is dit in jou kop

Sê my hoeveel vingers hou ek op

 

Sê my waar's dit seer

Want ek sal jou dokter tot jy beter voel

Sê my waar's dit seer

Die beste medisyne laat die pyn wegspoel

Tot die seerkry stop

En my liefde weer deur jou are klop en klop en

Baby, dis die beste medisyne, ah-ha

Die beste medisyne, ah-ha

 

Ek luister met my stetoskoop

Ek gee vir jou 'n bietjie stroop

Dis die beste medisyne

Die beste medisyne

 

Ek moet vir jou 'n voorskrif gee

Kom sien my môre weer 'n keer

Dis die beste medisyne

Die beste medisyne

 

Is jou hart weer seer het dit weer gebeur

Asem in en uit doen dit weer 'n keer

Is jou bloeddruk op is dit in jou kop

Sê my hoeveel vingers hou ek op

 

Sê my waar's dit seer

Want ek sal jou dokter tot jy beter voel

Sê my waar's dit seer

Die beste medisyne laat die pyn wegspoel

Tot die seerkry stop

En my liefde weer deur jou are klop en klop en

Baby, dis die beste medisyne, ah-ha

Die beste medisyne, ah-ha

 

Ah-ha - jou hart klop bietjie vinnig

Ah-ha - jou pyn raak al hoe minder

Ah-ha - jou pols is onder druk

So miskien moet jy maar oorbly vanaand

 

Sê my waar's dit seer

Want ek sal jou dokter tot jy beter voel

Sê my waar's dit seer

Die beste medisyne laat die pyn wegspoel

Tot die seerkry stop

En my liefde weer deur jou are klop en klop en

Baby, dis die beste medisyne, ah-ha

Die beste medisyne, ah-ha

Die beste medisyne, ah-ha

Ek's die beste medisyne

 

Composer: KURT DARREN/JOHAN OBERHOLZER/DON KELLY/MARC BRENDON (SELECT MUSIEK/UNIVERSAL MUSIC PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page