top of page
Kurt Darren - Dis Jou Verjaarsdag (Key: OR Dmaj)

Kurt Darren - Dis Jou Verjaarsdag (Key: OR Dmaj)

SKU: AN-OR-NB-03158
$12.95 Regular Price
$8.95Sale Price

Title: Dis Jou Verjaarsdag
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Kurt Darren
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Special Occasion; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Veels geluk dis jou verjaarsdag nog 'n jaar is verby

Ek kan sien in jou oë jy’t jou drome gaan kry

Vind jou pad in elke reënboog al jou drome word waar

Veels geluk dis jou verjaarsdag jy is alles vir my

 

Mag die Heer jou beskerm waar die lewe jou lei

Mag jou glimlag se vreugde net vir altyd hier bly

Mag probleme van gister in die verte verdwyn

Veels geluk dis jou verjaarsdag jy is alles vir my

 

So veels geluk dis jou verjaarsdag nog 'n jaar is verby

Ek kan sien in jou oë jy’t jou drome gaan kry

Vind jou pad in elke reënboog al jou drome word waar

Veels geluk dis jou verjaarsdag jy is alles vir my

 

Composer: KURT DARREN/DON KELLY/MARC BRENDON (SELECT MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page