top of page
Kurt Darren - Ek Laaik Haar (Key: OR Emaj - BV)

Kurt Darren - Ek Laaik Haar (Key: OR Emaj - BV)

SKU: FR-OR-BV-02808
$12.95Price

Title: Ek Laaik Haar
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Kurt Darren
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Emaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes

 

Aan die ander kant van die Engelse see

Het ek liefde gevind my hart weggegee

Sy het agter gebly, sy is myle van hier

Maar ek voel haar, daar brand nog ‘n vuur

 

Sy was altyd die eerste, gedans soos die wind

En die yskoue winter het ons liefde gebind

Maar ons hoort in die suide, die son en die see

En ek hoop maar die tyd sal haar leer

 

Ek laaik haar,ek laaik haar, haar oë maak my mal

Haar lyf sê sy’s myne in enige taal

Ek laaik haar, ek laaik haar, haar oë laat my bloos

Vir altyd my heel mooiste roos

 

My briewe kry vlerke, my hart het geland

My liefde word sterker, ek vra vir haar hand

Sy verlang na die somer, die Franschoek vallei

Sy wil terugkom haar hart sal haar lei

 

Sy onthou nog die berge wat bo-oor ons seil

Sy verlang na die dale so mooi dat jy huil

Van riviere en strome genade van bo

In ons land sal sy leer om te glo

 

Ek laaik haar,ek laaik haar, haar oë maak my mal

Haar lyf sê sy’s myne in enige taal

Ek laaik haar, ek laaik haar, haar oë laat my bloos

Vir altyd my heel mooiste roos

 

Ek laaik haar,ek laaik haar, haar oë maak my mal

Haar lyf sê sy’s myne in enige taal

Ek laaik haar, ek laaik haar, haar oë laat my bloos

Vir altyd my heel mooiste roos

 

Ek laaik haar,ek laaik haar, haar oë maak my mal

Haar lyf sê sy’s myne in enige taal

Ek laaik haar, ek laaik haar, haar oë laat my bloos

Vir altyd my heel mooiste roos

 

Ek laaik haar,ek laaik haar, haar oë maak my mal

Haar lyf sê sy’s myne in enige taal

Ek laaik haar, ek laaik haar, haar oë laat my bloos

Vir altyd my heel mooiste roos

 

Ek laaik haar,ek laaik haar, haar oë maak my mal

Haar lyf sê sy’s myne in enige taal

Ek laaik haar, ek laaik haar, haar oë laat my bloos

Vir altyd my heel mooiste roos

 

Composer: U. BUSSE/K. RUPPICH/KURT DARREN (BELLVER MUSIC)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page