Kurt Darren - Ek Sit En Verlang (Key: OR Dmaj - BV)
Title: Ek Sit En Verlang
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Kurt Darren
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: Yes
More info: Kurt Darren is 'n bekende Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer, TV-aanbieder en akteur. Kurt se debuutalbum, For Your Precious Love, is in 1995 vrygestel. In 2002 maak hy sy deurbraak in die Afrikaanse musiekbedryf met sy album Meisie Meisie.
Lyrics: Yes
Onthou jy daai boom by jou ouma se huis
Ek het gewonder en jy’t my gewys
Die aand by die dam het ons ‘n oomblik gedeel
‘n Ster het verskiet en jy’t my hart gesteel
Nou hoor ek jou stem op die telefoon
Kom kry my vanmiddag by ouma se boom
En ek sit en verlang ooh ek verlang na jou lyf
En my hart klop so wild ooh dis amper half vyf
Ek sit en verlang ooh onthou jy nog hoe
Dit voel nog so lank
Voel so lank voor ek jou weer sien
Onthou jy my kar ons het hom stukkend gery
Saggies ge-idle om jou pa te vermy
Onthou jy daai movie 2-18
Jy’t bloedrooi gebloos toe ons jou boetie daar sien
Nou hoor ek jou stem op die telefoon
Kom kry my vanmiddag by ouma se boom
En ek sit en verlang ooh ek verlang na jou lyf
En my hart klop so wild ooh dis amper half vyf
Ek sit en verlang ooh onthou jy nog hoe
Dit voel nog so lank
Voel so lank voor ek jou weer sien
En ek sit en verlang ooh ek verlang na jou lyf
En my hart klop so wild ooh dis amper half vyf
Ek sit en verlang ooh onthou jy nog hoe
Dit voel nog so lank
Voel so lank voor ek jou weer sien
Dit voel nog so lank
Voel so lank voor ek jou weer sien
En ek sit en verlang ooh
En ek sit en verlang ooh
Composer: E. STEYN/E. SIMONS/G. GRABOWSKI/A. FELDMAN/K. DARREN/D. KELLY/M. BRENDON (ALPENPOP/HANSEATIC MUSIKVERLAG)