top of page
Kurt Darren - Hop Hop Spinnekop (Key: OR C#maj)

Kurt Darren - Hop Hop Spinnekop (Key: OR C#maj)

SKU: ST-OR-NB-03376
$14.95Price

Title: Hop Hop Spinnekop
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Kurt Darren
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR C#maj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Almal dink hy dans

Almal dink hy’s goed

Kyk net bietjie mooi hy’t miere in sy broek

 

Agter teen die muur

Wynvlieg hou hom dop

Vanaand vang hierdie vlieg vir haar ‘n spinnekop

 

Pasop as die gogga jou byt (Oo-hoo-oh)

Een dans en dis oor en uit (Oo-hoo-oh)

Pasop as die gogga jou byt

Jy gaan dans, jy gaan dans

Jy gaan dans, dans, dans, dans

 

Hop, hop Spinnekop

As jy ophou hop gaan hierdie party stop

Hak, hak spinnerak

Die stories wat jy spin is op ’n ander vlak

 

Hop, hop Spinnekop

As jy ophou hop gaan hierdie party stop

Hak, hak spinnerak

Die stories wat jy spin is op ’n ander vlak

 

Skuif ‘n bietjie links

Skuif ‘n bietjie regs

Hande in die lug

Dit is ‘n dansgeveg

 

Kyk hoe skuif sy lyf

Nader aan sy plan

Sy oë hou jou dop

Hy wil vir jou kom vang

 

Pasop as die gogga jou byt (Oo-hoo-oh)

Een dans en dis oor en uit (Oo-hoo-oh)

Pasop as die gogga jou byt

Jy gaan dans, jy gaan dans

Jy gaan dans, dans, dans, dans

 

Hop, hop Spinnekop

As jy ophou hop gaan hierdie party stop

Hak, hak spinnerak

Die stories wat jy spin is op ’n ander vlak

 

Hop, hop Spinnekop

As jy ophou hop gaan hierdie party stop

Hak, hak spinnerak

Die stories wat jy spin is op ’n ander vlak

 

Pasop as die gogga jou byt (Oo-hoo-oh)

Een dans en dis oor en uit (Oo-hoo-oh)

Pasop as die gogga jou byt

Jy gaan dans, jy gaan dans

Jy gaan dans, jy gaan dans

Jy gaan dans, jy gaan dans

Jy gaan dans, dans, dans, dans

 

TUSSENSPEL

 

Hop, hop Spinnekop

Hop, hop Spinnekop

 

Composer: DAN GREEN/DIRK VAN NIEKERK/DON KELLY/KURT DARREN

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page