top of page
Kurt Darren - Kom Bietjie Hier (Ndihamba Nawe) (Key: OR Abmaj - BV)

Kurt Darren - Kom Bietjie Hier (Ndihamba Nawe) (Key: OR Abmaj - BV)

SKU: RI-OR-BV-01752
$12.95Price

Title: Kom Bietjie Hier (Ndihamba Nawe - Mafikizolo Cover)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Kurt Darren
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans; African
Era: 2000s
Key: OR Abmaj

Backing vocals: Yes

More info: Kurt Darren is 'n bekende Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer, TV-aanbieder en akteur. Kurt se debuutalbum, For Your Precious Love, is in 1995 vrygestel. In 2002 maak hy sy deurbraak in die Afrikaanse musiekbedryf met sy album Meisie Meisie.
Lyrics: Yes

 

Ek sien jou in die skare

Ek sien jou in die skare

Ek sien jy sing en swaai jou hande

Ek sien jy dans alleen

Ek sien jy dans alleen

My hart vertel my dis 'n skande

 

Ek speel op my kitaar nou

Ek speel op my kitaar

Ek wens ek was al klaar

O girl ek wil nie kla nie

Maar kan ek jou nie vra

Ek kan nie wag om jou te vra nie

 

Kom bietjie hier

Kom bietjie hier

Kom vat my huis toe

Hamba Nawe

Kom bietjie hier

Kom bietjie hier

Kom vat my huis toe

Hamba Nawe

Kom bietjie hier

Kom bietjie hier

Kom vat my huis toe

Hamba Nawe

Kom bietjie hier

Kom bietjie hier

Kom vat my huis toe

Hamba Nawe

 

TUSSENSPEL

 

My hart is dors

Ooh, my hart is dors

My hart is dors soek bietjie liefde

Ek het baie beeste

En ek het baie brood

Maar sonder liefde slaap ek honger

 

Ooh en elke aand

Mmm, elke aand

Ja, elke aand is ek alleen

En ek kan nie wag nie

Nee, ek kan nie wag nie

Ek kan nie wag om jou te vra nie

 

Kom bietjie hier

Kom bietjie hier

Kom vat my huis toe

Hamba Nawe

Kom bietjie hier

Kom bietjie hier

Kom vat my huis toe

Hamba Nawe

Kom bietjie hier

Kom bietjie hier

Kom vat my huis toe

Hamba Nawe

Kom bietjie hier

Kom bietjie hier

Kom vat my huis toe

Hamba Nawe

 

Ek kan sien jy's in 'n wêreld van jou eie

Ek sal belowe dis alles joune

Wens jy was myne

Ag word tog myne

Ek sal jou op my hande dra ja-ja

 

So kom nader aan die een wat jy wil hê

Want ek is joune vir altyd joune

Ek weet jy's myne

Vir altyd myne

Ek wil jou net hier by my hê, yeah, yeah

 

Kom bietjie hier

Kom bietjie hier

Kom vat my huis toe

Hamba Nawe

Kom bietjie hier

Kom bietjie hier

Kom vat my huis toe

Hamba Nawe

 

Kom bietjie hier

Kom bietjie hier

Kom vat my huis toe

Hamba Nawe

Kom bietjie hier

Kom bietjie hier

Kom vat my huis toe

Hamba Nawe

Kom bietjie hier

Kom bietjie hier

Kom vat my huis toe

Hamba Nawe

Kom bietjie hier

Kom bietjie hier

Kom vat my huis toe

Hamba Nawe

 

Composer: KGOSINKWE/MDIONGWA/SEBITLO/SIBKA/DARREN/KELLY/BRENDON/THERON (SONY/ATV MSC PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page