Kurt Darren - Kom Laat Ons Dans (Ons Eerste Keer) (Key: OR Amin - BV)
Title: Kom Laat Ons Dans (Ons Eerste Keer)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Kurt Darren
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amin
Backing vocals: Yes
More info: Kurt Darren is 'n bekende Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer, TV-aanbieder en akteur. Kurt se debuutalbum, For Your Precious Love, is in 1995 vrygestel. In 2002 maak hy sy deurbraak in die Afrikaanse musiekbedryf met sy album Meisie Meisie. Hy is ook te sien in die Suid-Afrikaanse films Liefling, Susanna van Biljon en Ek lief jou.
Lyrics: Yes
Ons mooiste dag en ek weet dis ‘n eer
Ek kan nie glo wat jou pa my wil gee
Sy mooiste engel het haar vlerke gesprei
Sy het haar plek en dis by my
Ek draai na jou en jy gee my jou hand
Jy vat my naam en ek gee jou my hart
My grootste droomen dis alles bewaar
Kom maak my droom nou klaar
Kom laat ons dans ons eerste keer
Ek wil jou wys ek wil jou leer
Jy’t my belowe ‘to have and to hold’
En ek weet ek wil gee ek gee dit alles vir jou
Kom laat ons dans ons eerste keer
Ek wil jou ken jou hart begeer
Ek het gese ‘till the day that I die’
En ek se dit nou weer jy het my lewe gedraai
Kom hou my vas my heel mooiste vrou
Ek wil jou heelaand in my arms omvou
Ons het gedroom en dis alles bewaar
Kom maak ons droom nou klaar
Kom laat ons dans ons eerste keer
Ek wil jou wys ek wil jou leer
Jy’t my belowe ‘to have and to hold’
En ek weet ek wil gee ek gee dit alles vir jou
Kom laat ons dans ons eerste keer
Ek wil jou ken jou hart begeer
Ek het gese ‘till the day that I die’
En ek se dit nou weer jy het my lewe gedraai
Kom laat ons dans ons eerste keer
Ek wil jou wys ek wil jou leer
Jy’t my belowe ‘to have and to hold’
En ek weet ek wil gee ek gee dit alles vir jou
Kom laat ons dans ons eerste keer
Ek wil jou ken jou hart begeer
Ek het gese ‘till the day that I die’
En ek se dit nou weer jy het my lewe gedraai
Composer: JOACHIM HERN-BEREGES/BALZHEIM/AFR:KURT DARREN/DON KELLY/MARC BRENDON(HANSEATIC MV/MANTA)