top of page

Kurt Darren - Onbeskryflik (Key: OR Cmaj)

SKU: RI-OR-NB-01847
$12.95Price

Title: Onbeskryflik

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Kurt Darren
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
More info: Kurt Darren is 'n bekende Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer, TV-aanbieder en akteur. Kurt se debuutalbum, For Your Precious Love, is in 1995 vrygestel. In 2002 maak hy sy deurbraak in die Afrikaanse musiekbedryf met sy album Meisie Meisie.
Lyrics: Yes

 

Die son is op ons spoor

Fluister asem in my oor soos 'n engelekoor

Die dag begin van voor

Ek los jou nou alleen

Ure vat my oral heen, dra jou saam met my

Om my deur die dag te kry

Allerhande mooi beskrywings wemel binne my

Soveel mooi herinneringe jy, aan my sy

 

Onbeskryflik, woorde kan dit nooit verduidelik

Dit wat ek in my voel oor jou

Dink van jou, hier en nou

 

Jy's onbeskryflik

My woorde kan dit nooit verduidelik

Ek weet ek wil dit wys vir jou

Gee aan jou, hier en nou

Onbeskryflik

 

Die son het nou gaan lê

Ek het als wat ek wil hê

Jy sal my warm maak, wanneer dit kouer raak

Allerhande mooi beskrywings wemel binne my

Soveel mooi herinneringe jy, aan my sy

 

Onbeskryflik, woorde kan dit nooit verduidelik

Dit wat ek in my voel oor jou

Dink van jou, hier en nou

 

Jy's onbeskryflik

My woorde kan dit nooit verduidelik

Ek weet ek wil dit wys vir jou

Gee aan jou, hier en nou

 

Diep in my binneste is jy die enigste een

Die enigste een

Tot in die ewigheid bly jy my liefde alleen

My liefde alleen

 

Jy is onbeskryflik

My woorde kan dit nooit verduidelik

Dit wat ek in my voel oor jou

Dink van jou, hier en nou

 

Jy's onbeskryflik

Woorde kan dit nooit verduidelik

Dit wat ek in my voel oor jou

Dink van jou, hier en nou

 

Onbeskryflik

 

Onbeskryflik

 

Dit wat ek in my voel oor jou

Dink van jou, hier en nou

 

Composer: KURT DARREN/NEIL SCHOOMBEE (SELECT MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page