top of page
Kurt Darren - Papsopwinterwaternat (Key: +2 Amaj)

Kurt Darren - Papsopwinterwaternat (Key: +2 Amaj)

SKU: CO-P2-NB-03403
$12.95Price

Title: Papsopwinterwaternat
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Kurt Darren
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: +2 Amaj

Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Jy ek ons

Al die koue gesprekke en koffie voor die kaggelvuur

Laat my hart soos 'n byekorf gons

As jou woorde my insluk en toevou tot in die oggenduur

 

Al die vreugde wat jy is

Kyk die liefde in my mis

Jy’s die rots waaroor ek myself breek

 

Jy’s my papsopwinterwaternat rooikop groenoog meisie wat

Lag-lag in die reën sal dans en my laat dink ek het 'n kans

Winterkoningin prinses jy dink ek is net die een van die res

'n Bietjie van jou is net te veel ek wil meer as alles met jou deel

 

Ek dink aan jou

Met jou oë so blou is jy die mooiste vrou in die hele Wes-Kaap

En ek wonder nou

Of 'n engel so onskuldig lyk soos jy as jy slaap

 

In 'n tas pak ek die hoop

Dat jou hart myne raak sal loop

Jy’s die rots waaroor ek myself breek

 

Jy’s my papsopwinterwaternat rooikop groenoog meisie wat

Lag-lag in die reën sal dans en my laat dink ek het 'n kans

Winterkoningin prinses jy dink ek is net die een van die res

'n Bietjie van jou is net te veel ek wil meer as alles met jou deel

 

Meer as alles

Meer as alles

Meer as alles wil ek met jou deel

Ooh…

 

Meer as alles

Meer as alles

Meer as alles wil ek met jou deel

Ooh…

'n Bietjie van jou is net te veel

 

Jy’s my papsopwinterwaternat rooikop groenoog meisie wat

Lag-lag in die reën sal dans en my laat dink ek het 'n kans

Winterkoningin prinses jy dink ek is net die een van die res

'n Bietjie van jou is net te veel ek wil meer as alles met jou deel

 

(Jy’s my) papsopwinterwaternat rooikop groenoog meisie wat

Lag-lag in die reën sal dans en my laat dink ek het 'n kans

Winterkoningin prinses jy dink ek is net die een van die res

'n Bietjie van jou is net te veel ek wil meer as alles met jou deel

 

Jy was my papsopwinterwaternat rooikop groenoog meisie wat

My kon breek met een glimlag

Nou wag ek maar vir 'n somersdag

 

Composer: HUGO LUDIK/WILLIE VAN DER MERWE (SAMRO)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page