Kurt Darren - Sal Jy Met My Dans (Key: OR Cmaj)
Title: Sal Jy Met My Dans
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Kurt Darren
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Ons staan langs die dansvloer alleen
Kyk vir mekaar
Die saal is met lywe gepak
Het oë net vir haar
Sy swaai met die ritme
Haar mond sing elke woord saam
En ek skraap al my moed bymekaar
En vra toe vir haar
Sal jy met my dans?
Sal jy met my dans?
Ja, die aand is nog jonk
Dis gemaak net vir ons
Sal jy met my dans?
Sal jy met my dans?
Sal jy met my dans?
Ja, die aand is nog jonk
Dis gemaak net vir ons
Sal jy met my dans?
Ons sweef deur die mense soos een
Die aarde staan stil
Ek weet dis 'n oomblik geleen
Ek weet dat ek wil
Vir altyd hier naby haar bly
Maar ons liedjie is klaar
Laat waai met die volgende een
Ek vra toe vir haar
Sal jy met my dans?
Sal jy met my dans?
Ja, die aand is nog jonk
Dis gemaak net vir ons
Sal jy met my dans?
Sal jy met my dans?
Sal jy met my dans?
Ja, die aand is nog jonk
Dis gemaak net vir ons
Sal jy met my dans?
Dans met my vanaand
Op die ritme van my hart
Ons liedjie op herhaal
Sal jy met my dans?
Sal jy met my dans?
Sal jy met my dans?
Ja, die aand is nog jonk
Dis gemaak net vir ons
Sal jy met my dans?
Sal jy met my dans?
Sal jy met my dans?
Ja, die aand is nog jonk
Dis gemaak net vir ons
Sal jy met my dans?
Sal jy met my dans?
Composer: KURT DARREN/DON KELLY/MARC BRENDON/NEIL SCHOOMBEE (KVN PUBL.)