top of page
Kurt Darren - Seerower (Key: OR Amaj)

Kurt Darren - Seerower (Key: OR Amaj)

SKU: EL-OR-NB-03395
$12.95Price

Title: Seerower
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Kurt Darren
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Vat so, seerower, vat so

 

Staan jy met jou rug teen die muur

Brand jy met een voet in die vuur

Gaan jy, dat dit jou onder kry

 

En dink jy, die donker gaan jou vang

Staan jy alleen of loop jy die plank

Swem jy, of maak die haaie jou bang

 

Gaan jy opgee, gaan jy ingee

Al staan jy met jou rug teen die see

 

Vat so, seerower, vat so

Jou dae op hierdie skip is verby

Al slaan jy my nou drie maal op my kop

Drie maal op my kop hier kom ek weer

Vat so, seerower, vat so

Want jy sal my nie onder kry

Al slaan jy my nou drie maal op my kop

Drie maal op my kop hier kom ek weer

Al slaan jy my nou drie maal op my kop

Drie maal op my kop hier kom ek weer

 

Veg jy, in hierdie oorlog alleen

Voel jy, almal los jou alleen

Staan by, want ek het hierdie een

 

Weet jy, jy is die man van staal

Gaan jy, vir jou 'n skat gaan haal

Hoor jy, wat ek vir jou vertel

 

Gaan jy opgee, gaan jy ingee

Al staan jy met jou rug teen die see

 

Vat so, seerower, vat so

Jou dae op hierdie skip is verby

Al slaan jy my nou drie maal op my kop

Drie maal op my kop hier kom ek weer

Vat so, seerower, vat so

Want jy sal my nie onder kry

Al slaan jy my nou drie maal op my kop

Drie maal op my kop hier kom ek weer

Al slaan jy my nou drie maal op my kop

Drie maal op my kop hier kom ek weer

 

Hier kom ek weer om jou te wys

Ek sal my vlag voor joune hys

Hier kom ek weer om jou te wys

Ek is nie bang

 

Vat so, seerower, vat so

Jou dae op hierdie skip is verby

Al slaan jy my nou drie maal op my kop

Drie maal op my kop hier kom ek weer

Vat so, seerower, vat so

Want jy sal my nie onder kry

Al slaan jy my nou drie maal op my kop

Drie maal op my kop hier kom ek weer

Al slaan jy my nou drie maal op my kop

Drie maal op my kop hier kom ek weer

 

Composer: KURT DARREN/MARC BRENDON/DON KELLY/ADOLF VORSTER (SELECT MUSIC PUBLISHERS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page