top of page

Kurt Darren & Snotkop - Stoomtrein (Key: OR Bbmaj)

SKU: RI-OR-NB-02099
$12.95Price

Title: Stoomtrein

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Kurt Darren & Snotkop
Genre: Pop & Pop Rock; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Haak 'n bietjie, haak 'n bietjie, haak 'n bietjie in

Daar's 'n groot stoomtrein wil jy saam kom sing

Daar's 'n plekkie in die son vir jou en my

Is almal aan boord

Hierdie trein gaan ry

 

Haak 'n bietjie, haak 'n bietjie, haak 'n bietjie by

Daar's 'n groot stoomtrein wil jy saam kom ry

Laat die wiele draai laat die spoor ons lei

Is almal aan boord, hierdie trein gaan ry

 

Daar's 'n brandweerman, daar's 'n prokureur

'n Onnie op skool wat ons kinders leer

Of jy huise bou, of jy paaie teer

Daar's aan elke een talent gegee

 

So hier staan 'n man alleen en daar staan 'n vrou

Maar saam in 'n span kan ons drome bou

Die fluitjie blaas, die game begin

Daar's plek vir jou so klim nou in

 

Haak 'n bietjie, haak 'n bietjie, haak 'n bietjie in

Daar's 'n groot stoomtrein wil jy saam kom sing

Daar's 'n plekkie in die son vir jou en my

Is almal aan boord

Hierdie trein gaan ry

 

Haak 'n bietjie, haak 'n bietjie, haak 'n bietjie by

Daar's 'n groot stoomtrein wil jy saam kom ry

Laat die wiele draai laat die spoor ons lei

Is almal aan boord, hierdie trein gaan ry

 

Kurt en Snotkop

Hier kom 'n ding

So klim op die trein en haak in

 

Daar's 'n polisieman wat die boewe vang

'n Man met 'n boot hy's 'n visserman

Of jy klere stryk, of jy skape skeer

Daar's aan elke een talent gegee

 

So hier staan 'n girl alleen en daar staan 'n ou

Maar saam in 'n span kan ons drome bou

Die fluitjie blaas, die game begin

Daar's plek vir jou so klim nou in

 

Haak 'n bietjie, haak 'n bietjie, haak 'n bietjie in

Daar's 'n groot stoomtrein wil jy saam kom sing

Daar's 'n plekkie in die son vir jou en my

Is almal aan boord

Hierdie trein gaan ry

 

Haak 'n bietjie, haak 'n bietjie, haak 'n bietjie by

Daar's 'n groot stoomtrein wil jy saam kom ry

Laat die wiele draai laat die spoor ons lei

Is almal aan boord, hierdie trein gaan ry

 

TUSSENSPEL

 

Haak 'n bietjie, haak 'n bietjie, haak 'n bietjie in

Jy sien die trein het baie plek so ek sê klim maar in

En met 'n tjoekoe, tjoekoe, tjoekoe, tjoekoe, tjoekoe, whoa

Jy sien die fluitjie het geblaas en dis was ons gaan doen

 

Ons vat ons drome en talente maak dit realiteit

Hierdie trein is op die spoor en daar's geen beter tyd

Ja met 'n tjoekoe, tjoekoe, tjoekoe, tjoekoe klim maar op

As almal vashou aan hul drome sal die trein nooit stop

 

Haak 'n bietjie, haak 'n bietjie, haak 'n bietjie in

Daar's 'n groot stoomtrein wil jy saam kom sing

Daar's 'n plekkie in die son vir jou en my

Is almal aan boord

Hierdie trein gaan ry

 

Haak 'n bietjie, haak 'n bietjie, haak 'n bietjie in

Daar's 'n groot stoomtrein wil jy saam kom sing

Daar's 'n plekkie in die son vir jou en my

Is almal aan boord

Hierdie trein gaan ry

 

Haak 'n bietjie, haak 'n bietjie, haak 'n bietjie by

Daar's 'n groot stoomtrein wil jy saam kom ry

Laat die wiele draai laat die spoor ons lei

Is almal aan boord, hierdie trein gaan ry

Is almal aan boord, hierdie trein gaan ry

Is almal aan boord, hierdie trein gaan ry

 

Composer: TRAD/AFR: KURT DARREN/MARC BRENDON/DON KELLY (SELECT MUSIC)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page