top of page
Corlea Botha - Laaste Lied (Key: OR Amaj)

Corlea Botha - Laaste Lied (Key: OR Amaj)

SKU: CO-OR-NB-00297
$12.95Price

Title: Laaste Lied

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Corlea Botha
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ek sien die note op die papier

Daar is geen wysie

Ek sit alleen ek kan nie sing want jy's nie hier

Om saam met my te sing in harmonie

 

Ek hoor 'n versie ek hoor 'n koor

Maar kan nie uitmaak wat ons verloor

Ons het gekom tot voor die brug

Toe stap jy net alleen en kyk nie terug

 

Gordyn gaan oop ,twee ligte val

En ek steek uit my hand

Maar jy's reeds weg

Ek is alleen te laat om terug te staan

 

My klavier se note vals

My kitaar is nie gestem ek voel verdwaal

En ek hoor nie iemand sing nie

Op die note wat ek ken nie

Dis my laaste lied aan jou

My hart is sonder snare

En jy het my so gespeel vir soveel jare

Nou sit ek sonder musiek

En breek jou hart met my liriek

Ek sal vir altyd kan onthou

My laaste lied aan jou

 

Maar was jy regtig ooit daar gewees

Jou valse woorde bly eggo steeds

In elke liedjie wat ek hoor

My sterk gemaak so nou begin ek voor

 

Gordyn gaan oop twee ligte val

En ek steek uit my hand

Maar jy's reeds weg ek is alleen

Te laat om terug te staan

 

My klavier se note vals

My kitaar is nie gestem ek voel verdwaal

En ek hoor nie iemand sing nie

Op die note wat ek ken nie

Dis my laaste lied aan jou

My hart is sonder snare

En jy het my so gespeel vir soveel jare

Nou sit ek sonder musiek

En breek jou hart met my liriek

Ek sal vir altyd kan onthou

My laaste lied aan jou

 

Al jou kanse is verby ek soek jou nie meer langsaan my

Ek sal 'n ander liefde kry

 

My klavier se note vals

My kitaar is nie gestem ek voel verdwaal

En ek hoor nie iemand sing nie

Op die note wat ek ken nie

Dis my laaste lied aan jou

 

My klavier se note vals

My kitaar is nie gestem ek voel verdwaal

En ek hoor nie iemand sing nie

Op die note wat ek ken nie

Dis my laaste lied aan jou

My hart is sonder snare

En jy het my so gespeel vir soveel jare

Nou sit ek sonder musiek

En breek jou hart met my liriek

Ek sal vir altyd kan onthou

My laaste lied aan jou

 

Composer: JOHAN OBERHOLZER/EMIL KRAEMER (UNIVERSAL MUSIC PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page