David Fourie - Land In Die Suide (Key: OR Gmaj)
Title: Land In Die Suide
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: David Fourie
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
More info: David Fourie is 'n Afrikaanse sanger. Sy debuutalbum, David Fourie, is in 2003 uitgereik. Van sy treffers sluit in Kaboemielies, Hou My Vas – Stywer Vas, Jy Soen Soos 'n Engel en Grotman.
Lyrics: Yes
Land in die suide
Joune en myne
Hier lê ons harte
Ja, hier moet ons bly
Land in die suide
Met sy skete en pyne
Hier bou ons 'n toekoms vir jou en vir my
Ken jy Tafelberg
Bloemfontein se kou
Ken jy Stellenbosch se son
En die Bosveld se blou
Ken jy ta’ Mossie
Die askoek en die riel
Ken jy Shaka Zulu
En die ossewa se wiel
Land in die suide
Joune en myne
Hier lê ons harte
Ja ,hier moet ons bly
Land in die suide
Met sy skete en pyne
Hier bou ons 'n toekoms vir jou en vir my
Ken jy die Heksrivier
En Stilbaai se verlang
Ken jy die 224
En 'n oggenddiens se sang
Ken jy die gumboot
En die toi-toi se kreet
Ken jy jou plek in hierdie land se lief en leed
Land in die suide
Joune en myne
Hier lê ons harte
Ja, hier moet ons bly
Land in die suide
Met sy skete en pyne
Hier bou ons 'n toekoms vir jou en vir my
Ken jy yebo
En Squeeza se eish
Kleintyd saam met Tsepo
Was ons draadkar voor die res
Ken jy Marabastad
En Graaff-Reinet se kerk
Ry jou pa soos 'n taxi
En het hy nog steeds sy werk
Ken jy die Mooirivier
En 'n oom wat lelik praat
Ken jy vir muti
En 'n ou boereraad
Ken jy vir Trompie
En die Boksombende
Hou jy nog jou woord
En weet jy waar jy behoort
Hier in die suide
Joune en myne
Hier lê ons harte
Ja hier waar ons bly
Land in die suide
Met sy skete en pyne
Hier bou ons 'n toekoms ek is
Hier om te bly...
Land in die suide
Met sy skete en pyne
Hier bou ons 'n toekoms vir jou en vir my
Ek’s hier om te bly
Composer: JOE NIEMAND/M. BROUWER (NO MAN'S LAND MUS/SAMRO)