top of page
Tarryn Lamb ft. Theuns Jordaan - Langarm Krismis (Key: OR Cmaj)

Tarryn Lamb ft. Theuns Jordaan - Langarm Krismis (Key: OR Cmaj)

SKU: CO-OR-NB-00805
$12.95Price

Title: Langarm Krismis

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Tarryn Lamb & Theuns Jordaan
Genre: South African; Duet; Pop & Pop Rock; Christmas
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Langarm Krismis

Krismis op die plaas

Langarm Krismis

Krismis op die plaas

 

Die deure staan oop

Gordyne waai lui

Dis warm soos die hel in hierdie heilige tyd

Vat ons weer nader

Nader aan mekaar

Nader na die hemel toe

Mekaar se sondes dra

 

Kersfees op die plaas

Wakker geraas

Ons het altyd, altyd tot laat

Liedjies gesing en liggies gestry

Oor die beste vir almal en die beste vir my

 

Vat my huistoe ek verlang

Vat my terug ek verlang

Vat my al die pad na ou Kersaand

Waar my mense heelaand dans

Selfs die oumas kry 'n kans

Langarm Krismis

Krismis op die plaas

Langarm Krismis

Krismis op die plaas

 

Hande vashou bid

Die lazy Susan darai

Die kluitjies prut

Die reuk van onderdrukte drome

Vul die huis

Wil nie sê wat ek dink nie

Wil nie vir Ma ontstel nie

Sal maar nog 'n glasie klink

 

Al drie wyse manne

Skree op die dominoes

Die potblou mat van die voorkamer is vuil getrap

Almal is welkom

Almal is hier

Die pelle bel van ver af om te hoor hoe gaan dit hier

 

Vat my huistoe ek verlang

Vat my terug ek verlang

Vat my al die pad na ou Kersaand

Waar my mense heelaand dans

Selfs die oumas kry 'n kans

Langarm Krismis

Krismis op die plaas

Langarm Krismis

Krismis op die plaas

 

TUSSENSPEL

 

Vat my huistoe ek verlang

Vat my terug ek verlang

Vat my al die pad na ou Kersaand

Waar my mense heelaand dans

Selfs die oumas kry 'n kans

Langarm Krismis

Krismis op die plaas

 

Vat my huistoe ek verlang

Vat my terug ek verlang

Vat my al die pad na ou Kersaand

Waar my mense heelaand dans

Selfs die oumas kry 'n kans

Langarm Krismis

Krismis op die plaas

Langarm Krismis

Krismis op die plaas vanaand

Langarm Krismis

Krismis op die plaas

 

Composer: TARRYN LAMB/THEUNS JORDAAN

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page