Laurika Rauch - Die Mense Op Die Bus (Key: OR Bbmaj)
Title: Die Mense Op Die Bus
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Laurika Rauch
Genre: South African; Folk; Country; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Sing vir my saggies
Sing van die reën
Waar kom dit vandaan
Waar gaan dit heen
My hart is al lankal
Lankal gebreek
Ek het jou bynaam
Jou bynaam vergeet
Die mense op die bus beskou
Die liefde soos die oggenddou
My hart is lankal reeds gebreek
Ek het dit net-net weggesteek
Dalk is die liefde soos die reën
Dit sal die aarde plek-plek seën
Die mense op die bus sê: 'Ja'
Verspreide buie hier en daar
Sing vir my saggies
Sing van die reën
Waar kom dit vandaan
Waar gaan dit heen
My hart is al lankal
Lankal gebreek
Ek het jou bynaam
Jou bynaam vergeet
Die mense op die bus wil hoor
Waar het jy eers jou hart verloor
Die mense op die bus sê: 'Nee'
Daar’s baie visse in die see
My hart is amper weer gebreek
Ek het dit net-net weggesteek
Die mense op die bus beskou
Die liefde soos die oggend dou
Sing vir my saggies
Sing van die reën
Waar kom dit vandaan
Waar gaan dit heen
My hart is al lankal
Lankal gebreek
Ek het jou bynaam
Jou bynaam vergeet
TUSSENSPEL
My hart is al lankal
Lankal gebreek
Ek het jou bynaam
Jou bynaam vergeet
Sing vir my saggies
Sing van die reën
Waar kom dit vandaan
Waar gaan dit heen
My hart is al lankal
Lankal gebreek
Ek het jou bynaam
Jou bynaam vergeet
Composer: CHRISTOPHER TORR (CHRIS TORR MUSIC)