Laurika Rauch - Ek Se Vir Jou Goodbye (Key: OR Abmaj)
Title: Ek Sê Vir Jou Goodbye (Ek Se Vir Jou Goodbye)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Laurika Rauch
Genre: South African; Folk & Folk Rock; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Abmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Ek sê vir jou goodbye
Ek skryf vir jou 'n lullaby
Met my mooiste woorde wil ek groet
Het iemand vir jou die pad gewys
En is jou drome opgeeis
Of dwaal hul nog steeds diep in jou gemoed
Ek wonder soms oor jou
En of jy sal onthou
Ek wonder soms of vir jy my onthou
Ek wonder soms oor jou
En of jy sal onthou
Album-bêre tydjies wat ons soos 'n raam omvou
Ek wonder soms of jy vir my onthou
Dit bly 'n groot geheim
Jou vlam het net soos niks verdwyn
So baie sand bly oor in jou uurglas
'n Kraak was egter daar
Die wind het jou weggedra
Jou asem deur die branders weggewas
Ek wonder soms oor jou
En of jy sal onthou
Ek wonder soms of vir jy my onthou
Ek wonder soms oor jou
En of jy sal onthou
Album-bêre tydjies wat ons soos 'n raam omvou
Ek wonder soms of jy vir my onthou
Ek wonder soms oor jou
En of jy sal onthou
Album-bêre tydjies wat ons soos 'n raam omvou
Ek wonder soms of jy vir my onthou
Composer: MERYL VAN NOIE/M. VAN ZYL (CHRIS TORR MUSIC/MS/SAMRO)