top of page
Laurika Rauch - Jy Kan My Kom Haal (Key: OR Amaj)

Laurika Rauch - Jy Kan My Kom Haal (Key: OR Amaj)

SKU: CO-OR-NB-03094
$12.95Price

Title: Jy Kan My Kom Haal
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Laurika Rauch
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Reggae
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
 

Wat kan ek sê, daar's 'n knop in my keel

Wat kan ek skryf in die volgende reël

Wat kan ek sê, ek is klaar gepraat

Waar gaan ek heen, dis 'n doodloopstraat

 

Waar is die vlam, dis 'n pikswart pad

Waar is die lig, dis 'n duistere gat

Wie kan my red as die donker daal

Wie is die een wat vir my kom haal

 

TUSSENSPEL

 

Ek lees die koerant, dis net moord en roof

Ek luister die nuus, maar ek hou my doof

Ek sit voor die kassie dis 'n groot lawaai

Vat my liewer op 'n Kaapse draai

 

Gee my die wind, gee my die son

Gee my die reën as die winter kom

Gee my die vlaktes in die ou Transvaal

Gee my jou liefde as die donker daal

 

TUSSENSPEL

 

Ek mis jou lag as ek grappies maak

Ek mis jou oë wat aan die hemel raak

Ek mis die lig in jou donker stem

Dit voel of ek jou al 'n leeftyd ken

 

Want jy is die vlam op 'n pikswart pad

Jy is die lig in 'n duistere gat

Jy kan my red as die donker daal

Jy is die een wat vir my kom haal

 

Jy, jy kan my kom haal

Jy kan my kom haal

Jy kan my kom haal

Jy kan my kom haal

 

Jy kan my kom haal

Jy kan my kom haal

Jy kan my kom haal

Jy kan my kom haal

 

Jy kan my kom haal

Jy kan my kom haal

Jy kan my kom haal

Jy kan my kom haal

 

Jy kan my kom haal

Jy kan my kom haal

Jy kan my kom haal

Jy kan my kom haal

 

Composer: EMILE MINNIE (EMILE MINNIE T/A FRENCH MUSIC)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page