top of page
Lenor - Ek Loof U Vir Wie U Is (Key: OR Amaj)

Lenor - Ek Loof U Vir Wie U Is (Key: OR Amaj)

SKU: CO-OR-NB-03211
$12.95Price

Title: Ek Loof U Vir Wie U Is
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Lenor
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
 

Elohim, Magtige Skepper

El Elyon, die Allerhoogste

El Shaddai, God Almagtig

Meer as genoeg

El Olam, Ewige God

El Roi, God wat my raaksien

Esh Oklah, Verterende Vuur

El Chay, Lewende God

 

Ek loof U vir wie U is

En nie net vir dit wat U vir my doen

Ek loof U vir wie U is

Almagtige Skepper, God wat my ken

 

Adonai, Heer en Meester

Yahweh, Heer en Redder

Jehovah Jireh, Heer wat voorsien

Jehovah Rapphai, ons Groot Geneesheer

Jehova Nissi, Heer my Banier

Jehovah-M'Kaddesh, Heer ons Heiligmaker

Yahweh Shammah, Alomteenwoordige God

Yahweh Shalom, die Heer is Vrede

 

Ek loof U vir wie U is

En nie net vir dit wat U vir my doen

Ek loof U vir wie U is

Almagtige Skepper, God wat my ken

 

Yahweh Tsebaoth, Heer van die Leërskare

Yahweh Tsuri, Here my Rots

Yahweh Rohi, die Here my Herder

Yahweh Tsidkenu, Heer ons Regverdige

Emmanuel, God met ons

Abba, Abba Pater, Vader

 

Ek loof U vir wie U is

En nie net vir dit wat U vir my doen

Ek loof U vir wie U is

Almagtige Skepper, God wat my ken

 

Ek loof U vir wie U is

En nie net vir dit wat U vir my doen

Ek loof U vir wie U is

Almagtige Skepper, God wat my ken

 

Ek loof U vir wie U is

En nie net vir dit wat U vir my doen

Ek loof U vir wie U is

Almagtige Skepper, God wat my ken

 

Ek loof U vir wie U is

En nie net vir dit wat U vir my doen

Ek loof U vir wie U is

Almagtige Skepper, God wat my ken

 

Ek loof U vir wie U is

En nie net vir dit wat U vir my doen

Ek loof U vir wie U is

Almagtige Skepper, God wat my ken

 

Ek loof U vir wie U is

En nie net vir dit wat U vir my doen

Ek loof U vir wie U is

Almagtige Skepper, God wat my ken

 

Ek loof U vir wie U is

En nie net vir dit wat U vir my doen

Ek loof U vir wie U is

Almagtige Skepper, God wat my ken

 

COMPOSER: ANTHONY KOOPMAN/PETRONELLA CLOETE

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page