top of page
Lianie May - Bel Bel Bel (Key: OR Emaj - BV)

Lianie May - Bel Bel Bel (Key: OR Emaj - BV)

SKU: CO-OR-BV-01413
$12.95Price

Title: Bel, Bel, Bel!!!

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Lianie May
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Country 
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Emaj
Backing vocals: Yes
More info: Lianie May se debuutalbum, Vergeet My Nie, is in 2007 vrygestel. In 2009 wen sy die SAMA-prys as topverkoper in Suid-Afrika oor alle genres. Ná haar Kerfees-album, is Lianie se volgende album, Boeremeisie, vrygestel. In 2010/11 het Lianie en Jay, twee reuse treffers gehad met die duette “In a Moment Like This” en “Toe Stop My Hart”. Lianie maak in 2011 haar debuut as aktrise in die Afrikaanse rolprent Platteland.
Lyrics: Yes

 

Vir jou my Volla klaar verkoop

‘n Duisend myle ver geloop

Ek’t my hare rooi gekleur

Wou al my buie beheer

 

Vir jou die hoogste berg geklim

Kruger-miljoene vir jou vind

Het deur die diepste see geswem

Wou vreemde lande verken

 

Wat, wat, wat, wat ek nie sal doen om jou te kry nie

Jou te vra om langer te bly nie

Jou vra om nooit te ry nie

Bel, bel, bel, bel dat jy my nie vergeet nie

Aan my behoort sal jy nie weet nie

Dat jy myne is moet jy nie keer nie

 

Ek sal koffie vir jou maak

Dis ‘n uitgemaakte saak

Ek sal briefies vir jou skryf

Jou met sms’e dreig

 

Ek sal my rooiwyn met jou deel

En wag dat jy my hart moet steel

Ek sal rugby saam jou kyk

O ja, agter jou rug inkruip

 

Wat, wat, wat, wat ek nie sal doen om jou te kry nie

Jou te vra om langer te bly nie

Jou vra om nooit te ry nie

Bel, bel, bel, bel dat jy my nie vergeet nie

Aan my behoort sal jy nie weet nie

Dat jy myne is moet jy nie keer nie

 

Ek sal nagte wakker lê, oor alles wat ek nog

Wil sê

Wil jou onder maanlig soen

Weet jy wat jy aan my doen

 

Wat, wat, wat, wat ek nie sal doen om jou te kry nie

Jou te vra om langer te bly nie

Jou vra om nooit te ry nie

Bel bel bel bel dat jy my nie vergeet nie

Aan my behoort sal jy nie weet nie

Dat jy myne is moet jy nie keer nie

 

Bel bel bel

 

Composer: LIANIE MAY/SEAN ELSE/JOHAN VOSTER (MOZI PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page