Lianie May - Bietjie Benoni (Key: -1 Dmaj - BV)
Title: Bietjie Benoni
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Lianie May
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: -1 Dmaj
Backing vocals: Yes
More info: Lianie May is 'n Afrikaanse sangeres. Haar debuutalbum, Vergeet My Nie, is in 2007 vrygestel.
Lyrics: Yes
Klim in jou Kadett, gee 'n bietjie vet, ek sê voelit
Ek sê bringit
Wat sit daar onder jou bonnet?
Park hom by my party, maak die boot oop
Hy gooi 'n doef-doef
Met daai sub-woof
Rattle hom maak hom laat hy los skroef
Spin hom en ek koop hom
Klim in, wil jy saam kom
Kan dit mos nie help nie
Wys 'n bietjie bietjie jou Benoni
Scheme jy's oud maar nog nie koud nie
Haak hom om die heupe my outie
Wys 'n bietjie, wys jou Benoni
O wys 'n bietjie bietjie jou Benoni
Doughnuts oppie teer daar's nie fout nie
Swaai hom soos 'n mammie met 'n pony
Wys 'n bietjie, wys jou Benoni
O wys 'n bietjie wys jou Benoni
Hey ou boet waar kry jy daai jeukvoet
Kom ons vang spoed
Met 'n ietsie soet
As hy mors is dit môre se wasgoed
Gooi vir stukkie hier gooi 'n stukkie daar
Siemsalabiem
Vang hom met 'n slap riem
Nou nou gaan ons almal net dubbel sien
Spin hom en ek koop hom
Klim in, wil jy saam kom?
Kan dit mos nie help nie
Wys 'n bietjie bietjie jou Benoni
Scheme jy's oud, maar nog nie koud nie
Haak hom om die heupe my outie
Wys 'n bietjie, wys jou Benoni
O wys 'n bietjie bietjie jou Benoni
Doughnuts oppie teer daar's nie fout nie
Swaai hom soos 'n mammie met 'n pony
Wys 'n bietjie, wys jou Benoni
O wys 'n bietjie wys jou Benoni
Is jy partytjie-fiks of 'n spanner in die works?
Los jou gyte, ruk die ruite
Is jy Benoonie, of is jy Benoni?
Ons gee nie regtig om nie
Ons gee nie regtig om nie
Wys 'n bietjie bietjie jou Benoni
Wys 'n bietjie bietjie jou Benoni
Haak hom om die heupe my outie
Wys 'n bietjie, wys jou Benoni
O wys 'n bietjie bietjie jou Benoni
Scheme jy's oud maar nog nie koud nie
Haak hom om die heupe my outie
Wys 'n bietjie, wys jou Benoni
O wys 'n bietjie bietjie jou Benoni
Doughnuts oppie teer daar's nie fout nie
Swaai hom soos 'n mammie met 'n pony
Wys 'n bietjie, wys jou Benoni
O wys 'n bietjie, wys jou Benoni
Composer: DIRK VAN NIEKERK/ROUX CLOETE