Lianie May - Jy Soen My Nie Meer Nie (Key: OR F#maj - BV)
Title: Jy Soen My Nie Meer Nie
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Lianie May
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR F#maj
Backing vocals: Yes
More info: Lianie May se debuutalbum, Vergeet My Nie, is in 2007 vrygestel. In 2009 wen sy die SAMA-prys as topverkoper in Suid-Afrika oor alle genres. Na haar Kerfees-album, is Lianie se album, Boeremeisie, vrygestel. In 2010/11 het Lianie en Jay, twee reuse treffers gehad met die duette 'In a Moment Like This' en 'Toe Stop My Hart'. Lianie maak in 2011 haar debuut as aktrise in die Afrikaanse rolprent Platteland.
Lyrics: Yes
Ek kan onthou hoe jy by my pas
Ek kan onthou hoe perfek dit was
Maar ek soek nou na jou
En my hart voel rou
Ek’s goed genoeg as dit vir jou pas
Maar skyns na twaalf word ek net ‘n las
En dit maak my so seer
Wanneer sal ek ook leer
Want jy soen my nie meer nie
Soen my nie meer nie
En ek mis hoe dit was
En jy maak met my hart soos klei
Dis die skoen wat jou pas
Hoe kyk ‘n mens deur jou hart se lens
Kyk en probeer alles reg te wens
As ek weet dis te laat
Hoe volg ek my eie raad
Ek’s nou gebreek alles net oor jou
Voel jou mes in my steek het jy geen berou
Eendag sien ek jou weer
Voel jy ook nou die seer
Want jy soen my nie meer nie
Soen my nie meer nie
En ek mis hoe dit was
En jy maak met my hart soos klei
Dis die skoen wat jou pas
Was ek te koud vir jou harde lyf
Was ek net moeg dat jy my so rondskuif
Want kyk nou hoe leeg staan ons fotoraam
Want jy het jou kans laat verby gaan
Want jy soen my nie meer nie
Soen my nie meer nie
En ek mis hoe dit was
En jy maak met my hart soos klei
Dis die skoen wat jou pas
Want jy soen my nie meer nie
Soen my nie meer nie
En ek mis hoe dit was
En jy maak met my hart soos klei
Dis die skoen wat jou pas
Want jy soen my nie meer nie
Soen my nie meer nie
En ek mis hoe dit was
En jy maak met my hart soos klei
Dis die skoen wat jou pas
En jy maak met my hart soos klei
Dis die skoen wat jou pas
Composer: J. VORSTER/R. NEETHLING (JOHAN VORSTER PUBL.)