top of page

Lianie May - Noodlanding (Key: OR Dmaj - BV)

SKU: EL-OR-BV-01350
$12.95Price

Title: Noodlanding

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Lianie May
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: Yes
More info: Lianie May se debuutalbum, Vergeet My Nie, is in 2007 vrygestel. In 2009 wen sy die SAMA-prys as topverkoper in Suid-Afrika oor alle genres. Ná haar Kerfees-album, is Lianie se volgende album, Boeremeisie, vrygestel. In 2010/11 het Lianie en Jay, twee reuse treffers gehad met die duette “In a Moment Like This” en “Toe Stop My Hart”. Lianie maak in 2011 haar debuut as aktrise in die Afrikaanse rolprent Platteland.
Lyrics: Yes

 

Soos ons hande kleef teen die ruite

En ons vergeet van almal wat kyk van buite

Ons beweeg teen die spoed van wit lig

Hou my vas want hier kom 'n deurnag vlug

 

Ek's verdoof vasgevang in die oomblik

Ek is stom want jy steel my woorde en die lug

Is dun leen jou lippe vir my

Jy asem in ek asem uit

 

Dis tyd vir 'n noodlanding

Te hoog gevlieg, te vinnig, te veel vir nou

Dis tyd vir 'n noodlanding

Die swaartekrag trek my af na jou

Maar ons sal veilig land ek belowe jou

Dis tyd vir 'n noodlanding

 

En jy fluister vir my 'n liedjie

Ek sê moenie ophou net nog 'n bietjie

Want jy maak my mal en jy weet ek sal

Uit hierdie vliegtuig vir jou val

 

Dit is 'n noodlanding

Te hoog gevlieg, te vinnig, te veel vir nou

Dis tyd vir 'n noodlanding

Die swaartekrag trek my af na jou

Maar ons sal veilig land ek belowe jou

Dis 'n noodlanding

 

Ek sal nie

Ek kan nie

Nie vir jou nee sê nie

Ek kan nie

Ek sal nie

Nie vir jou liefwees nie

 

Dis tyd vir 'n noodlanding

Te hoog gevlieg, te vinnig, te veel vir nou

Dis tyd vir 'n noodlanding

Die swaartekrag trek my af na jou

Maar ons sal veilig land ek belowe jou

Dis tyd vir 'n noodlanding

 

Composer: JOHAN VORSTER/CHRISTOPH KOTZE (JOHAN VORSTER SONGS/COLESKE ARTISTS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page