top of page

Lianie May - Pretoria (Key: OR Bbmaj - BV)

SKU: CO-OR-BV-02297
$12.95Price

Title: Pretoria

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Lianie May
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Country
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes

 

So stadig loop ons deur die pers Jakarandas wat val

Die bome word kaal

Pa staar na die beeld van ou Botha wat reis op sy perd

Hy wonder was bloed soveel werd

Soveel jare dra hy aan die naam van ‘n plek

Soveel jare moet ons nou laat gaan

 

Pretoria, jy was nog altyd daar

Want jy lê in my kluis ek noem jou my huis

Ek vergeet nooit jou naam

Pretoria, wat as my kind my vra

Is die naam dan so erg so bitter en sleg

Hoekom gooi jul dit weg

 

Genadig staan ons by Oom Paul op die plein en voel klein

God het ons bewaar

Maar stadig loop trane so stil deur my moeder

Sy vra

En wonder was ons dan niks werd

Soveel jare dra sy aan die naam van ‘n plek

Soveel jare moet ons nou laat gaan

 

Pretoria, jy was nog altyd daar

Want jy lê in my kluis ek noem jou my huis

Ek vergeet nooit jou naam

Pretoria, wat as my kind my vra

Is die naam dan so erg so bitter en sleg

Hoekom gooi jul dit weg

 

En ek weet dat die land moet bestaan almal saam

Maar dit maak soveel mense seer

As al daai ou name vergaan

 

Pretoria

Pretoria ek vergeet nooit jou naam
 

Pretoria, jy was nog altyd daar

Want jy lê in my kluis ek noem jou my huis

Ek vergeet nooit jou naam

Pretoria, wat as my kind my vra

Is die naam dan so erg so bitter en sleg

Hoekom gooi jul dit weg

 

Is die naam dan so erg so bitter en sleg

Hoekom gooi jul dit weg

 

Composer: JOHAN VORSTER/SEAN ELSE(MOZI/JOHAN VORSTER PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page