Lianie May - Skooljare (Key: OR F#maj)
Title: Skooljare
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Lianie MayGenre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR F#maj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Dis 10 jaar nou, en ek onthou
Die laaste keer, die laaste keer toe jy
My nie wou raaksien
Soos elke keer tevore
As jy net wou jou hart aan my gee
Sou jy leer daar was soveel meer as net
Soene en karre
Maar dis nou te laat
Ek onthou nog skooljare
Die binnesenter die beauty queens baby
Maar jy't my verloor in die skare
Want die meisie met vaal ponytails
En 'n bril was verlore vir jare
Deur al my skooljare
En waar jy nou is dink jy steeds nie aan my
Verlange dryf mense soos ek
Ons onthou nog skooljare
En hier's ek nou, 10 jaar later
Hier staan ek weer, staan voor die deur
Van ons skool se reunie
Voel skielik weer verlore
Soek deur die saal, soek jou en my drome
Skielik vang my oë my droom, daai man
Maar langs hom staan sy vrou, sy vrou
So dis nou te laat
Ek onthou nog skooljare
Die binnesenter die beauty queens baby
Maar jy't my verloor in die skare
Want die meisie met vaal ponytails
En 'n bril was verlore vir jare
Deur al my skooljare
En waar jy nou is dink jy steeds nie aan my
Verlange dryf mense soos ek
Ons onthou nog skooljare
TUSSENSPEL
Verlore vir jare
Deur al my skooljare
En waar jy nou is dink jy steeds nie aan my
Verlange dryf mense soos ek
Ons onthou nog skooljare
Verlore vir jare
Onthou nog skooljare
Composer: LIANIE MAY/JOHAN VORSTER (JOHAN VORSTER SONGS/SEAN ELSE)