top of page
Lize Beekman - Ek Sou As Ek Kon (Key: OR Abmaj)

Lize Beekman - Ek Sou As Ek Kon (Key: OR Abmaj)

SKU: FR-OR-NB-02080
$12.95Price

Title: Ek Sou, As Ek Kon

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Lize Beekman
Genre: South African; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Abmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

As ek kon, sou ek wou

Als tussen toe en nou

Wou toeplak in ‘n bruin koevert

En dit wegstuur na ‘n ander plek

Maak nie saak waar nie

Net weg van hier

 

As ek kon, sou ek wou

Als tussen toe en nou

Wat genadeloos aan jou hart raak

Net ongedaan maak

As ek kon, dan sou ek wou

 

Ek sal daisies in jou tuin plant

Wat wyd strek soos Namakwaland

En ‘n dam bou, eindeloos soos die see

En ek sou plek maak op jou vensterbank

Vir ‘n 'peace-in-the-home'

En jou deure weer oopgooi vir die son

Ek sou, as ek kon

 

TUSSENSPEL

 

As ek kon, sou ek wou

Als tussen toe en nou

In die see wou gooi en ‘n wens maak

Dat jy weer sal heel raak

As ek kon, dan sou ek wou

 

Ek sou daisies in jou tuin plant

Wat wyd strek soos Namakwaland

En ‘n dam bou, eindeloos soos die see

En ek sou plek maak op jou vensterbank

Vir ‘n 'peace-in-the-home'

En jou deure weer oopgooi vir die son

Ek sou, as ek kon

 

Composer: LIZE BEEKMAN (LRP)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page